AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Staat se steunprogramme werk nie

Dit kos gemiddeld R600 000 om een werskgeleentheid te skep deur die staat se herkapitaliseringsprogram.

Dit kos gemiddeld R600 000 om een werkgeleentheid deur die Regering se herkapitaliseringsprogram (Recap) te skep, het 'n studie gewys.

Prof. Charles Machethe, waarnemende hoof van die department landbou-ekonomie, voorligting en landelike ontwikkeling aan die Universiteit van Pretoria, sê daar was selfs gevalle in sommige provinsies waar dit R1 miljoen gekos het om 'n enkele werkgeleentheid te skep.

Hy het by 'n konferensie van die Landbou-ekonomiese Vereniging van Suid-Afrika (Levsa) in Muldersdrift, Gauteng, terugvoer gegee oor die studie wat in opdrag van die Departement van Beplanning, Monitering en Evaluering in die Presidensie die doeltreffendheid van die landbousteunprogramme Recap, Casp en Mafisa beoordeel het.

Recap se doelwitte is tegniese en finansiële steun aan plase met probleme; Mafisa is op mikro- en kleinskaalse entrepreneurs en boere gemik; en Casp moet steundienste verbeter. Machethe het gesê begunstigdes van die programme is ondervra en gevallestudies is gedoen.

In die algemeen is gevind die programme se doelwitte is nie behoorlik bereik nie. Begunstigdes se toegang tot steundienste het wel verbeter, maar nie hul probleme met marktoegang nie.

Die programme was voorts nie doeltreffend genoeg in die skep van werkgeleenthede en voedselsekerheid nie. Die vordering wat wel gemaak is, het hoofsaaklik begunstigdes bevoordeel en nie wyer gemeenskappe nie.

Produksie

Van die gunstige gevolge van die programme was dat Casp en Recap gehelp het om produksie te verhoog.

Deur Casp het die getal lewende hawe byvoorbeeld met soveel as 296% gestyg, terwyl Recap gehelp het om getalle van lewende hawe met gemiddeld 23% te verhoog en die grond onder verbouing met 57%.

Op die meeste plase (70%) is 'n vorm van produksie gevind, maar net 30% van die projekte was volhoubaar. Mafisa het wel daarin geslaag om begunstigdes te help om hul produksie te diversifiseer.

Dienslewering

Casp-begunstigdes het gesê hul toegang tot inligting het met 11% verbeter, maar dit was steeds onvoldoende.

Byna die helfte het gesê hulle het steeds markuitdagings en dit hou hoofsaaklik verband met toegang tot formele markte. Daar was wel danksy sowel Casp as Recap beduidende verbeterings in infrastruktuur.

Redes vir swak prestasie

Machethe het die swak prestasie van die programme toegeskryf aan onder meer 'n gebrek aan koördinasie tussen staatsdepartemente; te min hulpbronne weens die feit dat dit oor 'n wye veld en gebied verdeel moet word; te min aandag aan marktoegang; die swak ontwerp van die programme; en 'n lae vlak van oordrag van vaardighede wat tot onvolhoubaarheid gelei het.

Die steun was verder nie omvattend genoeg nie; begunstigdes is nie behoorlik gekeur en by besluitneming betrek nie; geld is te laat aan boere uitbetaal; en daar was 'n gebrek aan toewyding by begunstigdes.

Wat gedoen kan word

Machete sê al die landbousteunprogramme moet herontwerp en gerasionaliseer word en koördinering tussen die betrokke departemente, asook in programme self, moet verbeter word. Verder moet begunstigdes, mentors en strategiese vennote beter gekies word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
-1.2%
Rand - Pond
20.20
+0.1%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,710.14
-1.0%
Silwer
20.45
-2.9%
Palladium
2,246.00
-3.3%
Platinum
917.50
-1.7%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.0%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
'n Horison vol Avonture
Weet wat ek doen en wat ek wil hê in die lewe. Sober gewoontes, opreg en dinamiese optimis. Hou van opregte mense Avonturier, hou van alles waarvan manne hou Roei, gholf, fiets...
Enkel mamma van n pragtige 4 jaar oue dogtertjie... Nie opsoek na iemand wat net wil games speel nie
Eks n baie eerlike en opregte mens hou nie daarvan as mense oor my loop nie. Ek se wat ek dink en voel draai nie doekies om nie. Eks wel op my plek En het n sagte hart
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot