AFGRI
BEAN
08 Des
-
7472,6
-166,40
CORN
08 Des
-
3690
-42,00
SOYA
08 Des
-
7512
-122,00
SUNS
08 Des
-
10680,2
-160,80
WEAT
08 Des
-
6210
-70,00
WMAZ
08 Des
-
3500
-34,00
YMAZ
08 Des
-
3770
-17,00
AMT
Beeste A2/3
26 Nov
-
54,24
-0,63
Beeste AB2/3
26 Nov
-
52,63
0,45
Beeste B2/3
26 Nov
-
50,32
0,23
Beeste C2/3
26 Nov
-
47,11
0,09
Bevrore Hoender
26 Nov
-
28,88
0,13
Bokkies (onder 30 kg)
26 Nov
-
62,18
-0,18
Bokooie
26 Nov
-
45,29
4,41
Groot (meer as 40 kg)
26 Nov
-
45,42
4,21
Hoender (IQF)
26 Nov
-
27,42
0,12
Medium (30-40kg)
26 Nov
-
57,4
8,84
Pork Average
26 Nov
-
28,41
-0,07
Poultry Average
26 Nov
-
28,82
0,11
Skaap A2/3
26 Nov
-
85,3
-0,27
Skaap AB2/3
26 Nov
-
76,69
-0,67
Skaap B2/3
26 Nov
-
72,23
-0,44
Skaap C2/3
26 Nov
-
69,96
-0,48
Speenkalf
26 Nov
-
41,14
-0,16
Spekvarke
26 Nov
-
29,41
0,01
Stoorlammers
26 Nov
-
44,39
0,84
Varkwors
26 Nov
-
23,5
0,04
Vars Hoender
26 Nov
-
30,18
0,10
Vleisvarke
26 Nov
-
28,44
0,06
Wol (skoon)
26 Nov
-
175,29
-0,07

Staat se teeverwerker in sakeredding geplaas

akkreditasie
Foto: Amelia Genis
Foto: Amelia Genis
Die rooibosteeverwerkingsaanleg op Nieuwoudtville is op 23 Julie in sakeredding geplaas “as ’n dringende saak”.

Dit volg op ’n aansoek deur mnr. Japie Nel van Cloudskraal Boerdery BK om Nieuwoudtville Rooibos Edms. Bpk. in sakeredding te plaas omdat die maatskappy in finansi?le nood verkeer en daarom nie sy verpligtinge kon nakom teenoor die byna 50 boere wat kontrakte het om tee aan die maatskappy te verkoop nie. Die staat is die enigste aandeelhouer in die maatskappy.

Nieuwoudtville Rooibos het vroe?r vanjaar ’n e-pos aan ál die boere wat in 2018 vyfjaarkontrakte met hom gesluit het, gestuur om te sê hy kan hulle nie vir hul tee betaal nie. Vir twee van die boere skuld die maatskappy nog van die geld wat in 2019 betaal moes word.

Mnr. Gert Burger, prokureur by die regspraktyk Burger Marais op Citrusdal wat die aansoek namens Cloudskraal Boerdery BK ingedien het, sê hulle kon bewys dat die maatskappy in finansi?le verknorsing is. Hy het die bestuurder van die maatskappy kennis gegee van die hofbevel, maar teen druktyd nie reaksie gekry nie.

Nel sê hy is verlig oor die hofuitspraak, veral omdat die onsekerheid nou uit die weg geruim is. “Die werk begin nou.”

In die hofbevel word mnr. Herman Bester as tussentydse sakereddingspraktisyn aangestel. Nieuwoudtville Rooibos Edms. Bpk. moet die koste betaal. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.79
+0.4%
Rand - Pond
20.90
+0.4%
Rand - Euro
17.82
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.27
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Goud
1,788.32
+0.2%
Silwer
22.45
-0.2%
Palladium
1,859.00
+0.3%
Platinum
964.50
+0.7%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
66,236
-0.4%
Alle aandele
72,669
-0.4%
Hulpbronne 10
69,166
-1.4%
Industriële 25
96,056
+0.1%
Finansiële 15
14,251
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lewe jou lewe tot die volste
Soek iemand die lewe in n goeie lig sien en geen kwale oor die lewe het nie. Moet passievol wees en die lewe geniet
Skerp humorsin wil jou laat lag
Ek het 'n goeie, fyn en skerp sin vir humor, reg vir nuwe avonture, baie reguit mens, maar opreg en sal berge versit vir mense vir wie ek omgee.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot