AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Staat skuld Noordwes-boere miljoene

Die inkomstediens se kantoor op Klerksdorp is ernstig agter met dieselrabat- en BTW-terugbetalings na amper 100 boere in Noordwes.

Dis ’n moedswilligheid, sê die radelose, droogtegeknelde Noordwes-boere oor die sowat R10 miljoen se agterstallige dieselrabat-en BTW-terugbetalings wat Klerksdorp se kantoor van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) hulle glo skuld.

“Dis ’n ou probleem in Klerksdorp se (SAID-) kantoor, maar nou vat dit ernstig aan my kontantvloei,” sê mnr. Hansie Viljoen van Leeudoringstad, een van amper 100 boere in dié provinsie wie se uitbetalings agterstallig is.

“Ons is in ’n helse droogte en ek het baie beeste om te voer. Ons betaal ons belasting op tyd. Sodra dit laat is, word ons beboet. Maar nou is die SAID al ses maande agterstallig met my terugbetalings. Die staat is tog nie veronderstel om dit te doen nie?”

Hy bedryf ’n gemengde boerdery met hoofsaaklik beeste en mielies en moet weens die droogte al die afgelope drie maande sy vee voer. Mnr. Corné Louw, senior ekonoom van Graan SA, het gesê Viljoen is een van 94 boere wat dieselfde probleem met die Klerksdorpse SAID-kantoor het. Die lys groei met een tot twee boere per dag, almal uit Noordwes.

Soortgelyke klagtes uit ander provinsies is minimaal. Louw sê hy stuur gereeld ’n opgedateerde lys aan die SAID se hoofkantoor en hulle het ook al verskeie kere met die Inkomstediens daaroor vergader, maar sonder sukses.

Die SAID het nie teen druktyd gereageer op versoeke om kommentaar nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
+0.1%
Rand - Pond
19.29
+0.2%
Rand - Euro
17.29
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,630.45
+0.5%
Silwer
18.41
+0.3%
Palladium
2,073.50
+1.5%
Platinum
852.00
-0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lief vir die lewe
Introvert. Dry sence of humor. [geskrap] Hou van buite lewe. [geskrap]Braai stap bos en see. Hou van land deur toer op n motorfiets[geskrap]
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot