AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Staat stoei met papiere oor skaliegas

Geen tegniese regulasies vir die ontginning van skaliegas is nog deur die staat gefinaliseer nie.

Tegniese regulasies vir die ontginning van skaliegas deur hidrouliese breking is nog nie gefinaliseer nie omdat die Departement van Minerale Hulpbronne nog deur die kommentaar werk wat op die voorgestelde regulasies ontvang is.

Me. Ayanda Shezi, woordvoerder van die departement, sê 'n stewige hoeveelheid kommentaar van belanghebbende partye is ontvang en hulle is besig om dit sorgvuldig te verwerk en in die oorspronklike konsepdokument in te sluit.

Shezi sê as dié proses afgehandel is, sal regulasies bekend gemaak word wat tegnieke vir die eksplorasie en ontginning van skaliegas binne streng omgewingsregulasies en die aspirasies van Artikel 24 in die Handves van Regte van die Grondwet vervat. Volgens Artikel 24 het elke Suid-Afrikaanse burger onder meer die reg op ’n omgewing wat nie skadelik vir sy of haar gesondheid of welsyn is nie.

Nadat die regulasies gepubliseer is, sal lisensies toegeken word om "gemoniteerde eksplorasie-aktiwiteite" moontlik te maak.

Sy sê die Regering tree op om die proses verantwoordelik te laat verloop. Sodra lisensies toegeken is, sal eksplorasie-aktiwiteite en "verwante" tegnieke toegelaat word.

* Intussen het die vereniging vir Suid-Afrikaanse versekeraars en verskeie versekeringsmaatskappye bekend gemaak hoe hulle voorsien om die risiko verbonde aan die ontginning van skaliegas te hanteer.

’n Navraag wat deur AfriForum en die Treasure Karoo Action Group (TKAG) gerig is, het gekom nadat bewyse gevind is dat die versekeringsbedryf in Amerika en Brittanje stappe doen om aanspreeklikheid vir sekere risikokategorieë wat uit die ontginning van skaliegas en verwante aktiwiteite voortspruit, te vermy.

Die belangrikste kwessie wat aan Suid-Afrikaanse versekeraars voorgelê is, is tweeledig: Indien die ontginning van skaliegas in Suid-Afrika sou voortgaan, sou versekeraars die bestaande polisse op plase en ander grond net so laat voortbestaan; en sou hulle nuwe besigheid aanvaar op dieselfde voorwaardes en onder dieselfde omstandighede waar skaliegasontginning die risiko vir verlies kon vergroot?

Uit die oorhoofse reaksie van die plaaslike versekeraars is dit duidelik dat sommige wel verwikkelinge elders dopgehou het, hoewel die meeste geen formele standpunt het nie en nie in staat is om te sê wat met bestaande polisse sal gebeur indien die ontginning van skaliegas in hierdie land 'n werklikheid word nie.

AfriForum en TKAG raai die publiek aan om formeel navraag by hulle versekeraars te doen oor dekking.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.9%
Rand - Pond
20.13
-0.2%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,695.16
-1.0%
Silwer
20.06
-2.9%
Palladium
2,188.50
-3.2%
Platinum
915.50
-1.1%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Op soek na my "one and only"
Ek is Afrikaans maar gaan die volgende in Engels skryf. Hi. I'm Johan. I'm successful, love my job and content with life. Love music, food and love the beach. and my...
Sprankelende nooi opsoek na opregte man
Ek is n vrou wat baie gou vir mense omgee en altyd wil help waar ek kan. My hart is baie sag. As ek lief is vir iemand dan gee meer as net 100% ek beskerm, versorg , bederf, gee...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot