AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9016
-76,00
CORN
04 Okt
-
4807
-79,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Staat vermors miljarde rande

Miljarde rand van belastingbetalers is die vorige boekjaar deur staatsdepartemente, provinsiale wetgewers en selfs die Parlement vermors.

Miljarde rand van belastingbetalers is die vorige boekjaar deur staatsdepartemente, provinsiale wetgewers en selfs die Parlement vermors.


Die ouditeur-generaal (OG) het in sy ontleding van die boekjaar 2010/’11 aan die Parlement se staande komitee op openbare rekeninge (Skoor) uitgewys dat R26,4 miljard ongemagtig of onreëlmatig bestee of vermors is.


Dit is R4 miljard meer as in die vorige boekjaar. Slegs drie uit 39 nasionale departemente het ongekwalifiseerde (skoon) oudits gekry.

Ondersoeke

Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye is een daarvan, maar die OG het wel ondersoeke na beweerde korrupsie en swak interne kontrole beklemtoon.


Die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming het “vrugtelose” en “verkwistende” uitgawes van R73,4 miljoen weens rente wat, soos deur die hof gelas, betaal moes word vir die laat betalings van grond wat gekoop is.


Laasgenoemde departement het ook (soos die afgelope paar jaar) ’n gekwalifiseerde oudit gekry oor sy grondoudit wat uitstaande is. Die OG kon nie genoeg en geskikte bewyse vind oor die volledigheid van eiendomme wat in die vaste bateregister aangeteken is nie.


2 November 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.74
+0.6%
Rand - Pond
20.13
+0.3%
Rand - Euro
17.56
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.9%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,710.20
+0.6%
Silwer
20.87
+0.8%
Palladium
2,280.05
+2.5%
Platinum
915.50
+1.2%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,357
+2.6%
Alle aandele
65,855
+2.5%
Hulpbronne 10
63,804
+3.5%
Industriële 25
79,562
+2.6%
Finansiële 15
14,011
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek....
Eks n kind van God. Eerlik, opreg en vriendelik. Het 2 kinders wat alles beteken vir my. Hou van motorsport, kamp en buitelug. Waardes en lojaliteit baie belangrik asook...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot