AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9384
0,00
CORN
03 Okt
-
4797
0,00
SOYA
03 Okt
-
9314
0,00
SUNS
03 Okt
-
10079
0,00
WEAT
03 Okt
-
7065
0,00
WMAZ
03 Okt
-
4845
0,00
YMAZ
03 Okt
-
4793
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Staat verseker verbruikers oor vleis

Die Departement van Landbou het plaaslike verbruikers verseker dat ingevoerde vleis veilig vir verbruik is.

Opskuddings oor die gebruik van perdevleis in Europa het gelei tot verskeie navrae oor die veiligheid van invoer van dié lande deur Suid-Afrika.

Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye sê hy het al verskeie navrae in dié verband ontvang. Hy verseker verbruikers waar perdevleis ingevoer word, geld streng maatreëls.
 
Plaaslike veeartsenykundige owerhede pas streng maatreëls toe. Die invoer van beesvleis van Duitsland, Ierland, Brittanje, Spanje en Switserland, en wildsvleis van Nederland word tans toegelaat. Luidens ’n verklaring word perdevleis van Brasilië en België ingevoer.

Dié invoer word by elke afsetpunt deeglik geïnspekteer. Die groot probleem in Europa is dat die produkte in veral verwerkte vleisprodukte deur verskeie owerhede hanteer word, wat dit moeilik maak om te bepaal wat die oorsprong van bestanddele is.
 
Land van oorsprong
Die departement sê dit is hoogs onwaarskynlik dat beesvleisprodukte wat perdevleis bevat, Suid-Afrika kon binnekom, want ’n vereiste vir invoer van verwerkte vleisprodukte is dat die produkte wat daarin gebruik word, van die land van oorsprong moet wees. ’n Besending moet ook onafhanklik gesertifiseer word deur die veeartsenydienste van die land van oorsprong.
 
Die verbruik van perdevleis is nie onwettig in Suid-Afrika nie en word ook nie as onveilig beskou nie. Die land het selfs ’n kleinskaalse perdevleismark. Drie abattoirs is geregistreer en goedgekeur vir die slag van perde. Dié abattoirs moet aan die Wet op Vleisveiligheid (Wet 40 van 2000) voldoen. Die vleis word in verskeie diereprodukte, soos troeteldierkos, gebruik.
 
Die departement sê hy het kennis geneem van ’n reeks berigte waarin die etikettering van voedselprodukte bevraagteken word. Hy het die Departement van Gesondheid versoek om dít op te volg.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.0%
Rand - Pond
20.14
+0.1%
Rand - Euro
17.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,663.35
+0.1%
Silwer
19.23
+1.1%
Palladium
2,169.00
+0.1%
Platinum
863.50
-0.1%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot