AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9360
-78,00
CORN
27 Sep
-
4745
-63,00
SOYA
27 Sep
-
9369,8
-8,20
SUNS
27 Sep
-
9778,2
-189,80
WEAT
27 Sep
-
7052,6
-5,40
WMAZ
27 Sep
-
4767
-35,00
YMAZ
27 Sep
-
4485
-41,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Staat waarsku teen hoë lone

’n Verteenwoordiger vir die Departement van Arbeid het plaaswerkers tydens ’n openbare verhoor teen te hoë lone gemaan.

Sowat 200 mense het die eerste verhoor oor plaaswerkerlone wat in die Wes-Kaap gehou is, bygewoon. Dié verhore is deur die Departement van Arbeid gereël nadat die betogings oor plaaswerkerlone op 9 Januarie vanjaar hervat is. Slegs sowat 20 plaaswerkers het die eerste verhoor vir die provinsie, wat verlede jaar plaasgevind het, bygewoon.
 
Die lewensvatbaarheid van die werkers se volgehoue eis van R150 per dag vir seisoenale werkers is volgens Sake24.com deur mnr. Titus Mtsweni, waarnemende direkteur van arbeidstandaarde, bevraagteken. Die verhoor het op Grabouw plaasgevind.
 
Mtsweni het gesê: “Ons moet realisties wees – is die loon haalbaar sonder dat die landbousektor skade ly?”
 
Boere kan dit bekostig
In reaksie op Mtsweni se stelling het me. Margaret le Roux, voorsitter van die Grabouw Burgerlike Organisasie, gesê: “Die boere kan dit bekostig. Geen boer sal ondergaan as hy R150 per dag moet betaal nie. Ons eis dit en sal nie ophou met ons optrede voor dit bereik is nie.”
 
Die gehoor het Le Roux se stelling met applous begroet, en oproerig geraak nadat amptenare probeer verduidelik het dat die looneise te hoog is. Die vergadering is kort daarna beëindig.
 
Volgens Mtsweni sal die kommissie wat die verhore hanteer later vandeesmaand me. Mildred Oliphant, Minister van Arbeid, met raad bystaan oor die voorgestelde hersiening van lone. Die vasstelling wat tans geld, sal tot einde Februarie geldig wees, soos wat wetlik bepaal word.
 
Die volgende verhoor vind Dinsdag (15 Januarie 2013) op Wellington plaas en dit sal ook geld vir werkers van Stellenbosch en die Paarl.
 
Bron: Sake24.com
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.90
+0.9%
Rand - Pond
19.33
+0.0%
Rand - Euro
17.27
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.62
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,637.19
+0.9%
Silwer
18.68
+1.8%
Palladium
2,059.56
+0.8%
Platinum
864.12
+1.3%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,283
-0.0%
Alle aandele
63,681
+0.1%
Hulpbronne 10
56,020
-0.4%
Industriële 25
79,604
+0.1%
Finansiële 15
14,041
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot