AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Staat wys begrip met aksyns – Vinpro

Aksynverhogings van 8% en 10% in die Begroting op wyn en brandewyn toon begrip vir die wynbedryf se probleme.

Verhogings hoër as die inflasiekoers vir aksyns gaan nie help om die kostedruk in die wynbedryf te verlig nie.

Luidens ’n verklaring van Vinpro, die organisasie wat 3 600 wynboere verteenwoordig,het die staat met die verhogings wel groter begrip getoon het vir die unieke uitdagings vir die volhoubaarheid van die wynbedryf.

Die organisasie sê kostedruk in die bedryf staan tans op sowat 20% jaar op jaar, en dit word grootliks deur verhoogde arbeidskoste aangevuur.

Die verhogings is deur mnr. Pravin Gordhan, Minister van Finansies, in sy Begrotingsrede in die Parlement aangekondig.

Afwenteling na primêre produsent
Kleinhandelaars gaan weerstand bied teen prysverhogings aan verbruikers, en Vinpro verwag dat die hoër aksyns in die praktyk na primêre produsente van wyndruiwe afgewentel gaan word, omdat hulle uit die aard van hul ondernemings prysnemers is. “Brandewyn, ’n belangrike hoeksteen van die bedryf, beleef juis tans ’n ongekende laagtepunt in verkope, wat regdeur die bedryfsketting gevoel word,” lui die verklaring.

Volgens Vinpro het die staat voor die verhoging reeds R4,7 miljard per jaar uit die bedryf verdien, in teenstelling met die produsente-inkomste van R3,6 miljard. Dié situasie veroorsaak ’n groter dringendheid vir regeringsteun binne die beleidsraamwerk om die wanbalans te herstel en ekonomiese druk te verlig. 

Mnr. Rico Basson, uitvoerende direkteur, sê hulle neem saam met ander bedryfsorganisasies gereeld deel aan gesprekke met die Regering om onder meer aksyns te bespreek. Die wynbedryf het die afgelope jaar vertoë aan die nasionale Tesourie gerig vir verhogings wat nader aan die inflasiekoers is “ gesien in die lig van bedryfsnavorsing wat aandui dat aksynsvlakke op veral brandewyn reeds heelwat hoër as die internasionale norm is.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.72
+0.7%
Rand - Pond
20.17
+0.1%
Rand - Euro
17.57
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,709.82
+0.6%
Silwer
20.99
+1.4%
Palladium
2,310.50
+3.9%
Platinum
925.00
+2.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,376
+2.6%
Alle aandele
65,848
+2.5%
Hulpbronne 10
63,839
+3.6%
Industriële 25
79,378
+2.4%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot