AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Staatsrede moet fokus op ekonomie

’n Ernstige en eerlike refleksie is nodig op die land se ekonomie in pres. Jacob Zuma se staatsrede, sê Agri SA.

Die landbou maak daarop staat dat alle rolspelers hul verpligtinge sal vervul om die bedryf in staat te stel om aan die vereistes te voldoen van die Nasionale Ontwikkelingsplan, naamlik die skep van ’n miljoen werksgeleenthede.

Dít is een van die punte wat Agri SA hoop dat pres. Jacob Zuma tydens sy staatsrede op Donderdag, 14 Februarie, sal aanspreek. 

Die toename in werkloosheid en armoede bly in veral landelike gebiede ’n bron van groot kommer, en mnr. Johannes Möller, Agri SA-voorsitter, sê hoewel die landbou ’n rol het om te vervul, is behoorlike beleid hiervoor nodig. Hy sê plaaslike en provinsiale owerhede moet ook hul rolle behoorlik vervul om dié kwessies te bowe te kom.

Stakings verdien ondersoek
Möller versoek Zuma ook om ’n kommissie van ondersoek aan te stel om die gebeure in die Wes-Kaap vanaf November verlede jaar te ondersoek. Die ondersoek moet spesifiek fokus op die oorsprong, motief, wetlike nakoming en sleutel-rolspelers in die arbeidsonrus. Die organisasie het reeds gevra vir ’n deeglike en objektiewe studie oor plaaswerkers se leef- en werktoestande.

“Die maak eenvoudig nie sin om die bakkery te verwoes as daar nie brood is nie. Demokratiese beginsels en regte kan vir seker nie só ’n benadering ondersteun nie. Oproerige gedrag mag nie toegelaat word om rede te ignoreer en beleidskeuses te dikteer nie, soos wat die geval was tydens die onlangse drastiese verhogings in minimumlone nie,” aldus Möller. “Oproerige gedrag moet nie toegelaat word om rede om te ignoreer en beleid keuses te dikteer, soos die geval was met die onlangse drastiese verhogings in minimum lone.”

Meer duidelikheid oor grondhervorming
Wat grondhervorming betref sê Möller Agri SA waardeer die duidelikheid wat Zuma tydens sy toespraak op 8 Januarie 2013 by die ANC se verjaardagvieringe oor die kwessie probeer gee het. Hy sê baie onsekerheid bestaan nog rondom veral die beginsel van vrywillige koper/vrywillge verkoper, wat geskrap gaan word en hoe dit die vlak van vergoeding vir grond gaan beïnvloed.

Volgens Möller is dit van uiterste belang dat die werksaamhede rondom die Groenskrif oor Grondhervorming afgehandel moet word om meer sekerheid in die sektor te verseker.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot