AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9000
-16,00
CORN
05 Okt
-
4907
27,00
SOYA
05 Okt
-
9248
-17,00
SUNS
05 Okt
-
10203
-7,00
WEAT
05 Okt
-
7204,8
35,80
WMAZ
05 Okt
-
4960
44,00
YMAZ
05 Okt
-
4871,4
15,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Staatsrede stel teleur, meen politici

Die staatsrede het nie veel opgelewer nie en pres. Jacob Zuma het sy kans verspeel om kwessies raak te vat.

Politici in die opposisiebanke meen dat pres. Jacob Zuma sy staatsrede beter kon benut het om sekere belangrike sake toe te lig.

Dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus, meen die staatsrede het teleurgestel deurdat dit hoofsaaklik ‘n herhaling van ou mislukte beleidsoplossings was. Hierdie oplossings het tot op datum nie geslaag om werk te skep, beleggings aan te moedig of korrupsie te bestry nie. Deurlopend was daar geen detail oor byvoorbeeld hoe om werkloosheid onder die jeug op te los, of oor hoe om korrupsie beter te bestry nie.

Wat egter belowend in die toespraak was die aankondiging van sterk optrede teen betogings wat eiendom vernietig en in geweld ontaard. Geen land wat buitelandse beleggings wil lok, kan bekostig dat die beeld uitgedra word dat die Regering nie in staat is om wet en orde te handhaaf nie.

Plan is verwelkom
Die beklemtoning van die Nasionale Ontwikkelingsplan is verwelkom. Hoe dit egter prakties uitgevoer gaan word, sal die sukses, of nie, daarvan bepaal. Verder het Zuma aankondigings oor die heropening van die 1913-afsnypunt vir grond gemaak sonder om die detail daarvan uit te spel, wat weer van vooraf onsekerheid veroorsaak, meen Mulder.

Me. Lindiwe Mazibuko, DA-leier in die Parlement, het gesê Zuma moes sy aandag op die voorstelle van die Nasionale Ontwikkelingsplan gefokus het, maar instede daarvan het hy die beginsel van gewillige koper/verkoper afgeskiet.

“Zuma ondersteun tog die ontwikkelingsplan.” Hy het ook geen klarigheid gegee oor die vordering met die oudit van staatsgrond nie, wat belangrik is om te verseker dat titelaktes aan diegene gegee word wat op staatsgrond woon, maar dit tans nie het nie, het Mazibuko gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.70
-0.4%
Rand - Pond
20.19
+0.2%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.48
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,716.31
-0.6%
Silwer
20.73
-1.6%
Palladium
2,315.34
-0.3%
Platinum
925.50
-0.9%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,706
-0.2%
Alle aandele
66,192
-0.2%
Hulpbronne 10
63,876
-1.1%
Industriële 25
80,102
+0.0%
Finansiële 15
14,159
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot