AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Stabiliteit in landbou gevra

Suid-Afrikaanse boere wil werk skep en meer landbouprodukte uitvoer, maar het die hulp van die Regering nodig.

Suid-Afrikaanse boere wil werk skep en meer landbouprodukte uitvoer om die bedryf tot hoër hoogtes te neem, maar het die hulp van die Regering nodig.

Dit is een van die boodskappe wat boere aan adj.pres. Kgalema Motlanthe oorgedra het toe hy met hulle in die Paarl vergader het. As deel van die staatsrede wat op 14 Februarie plaasvind, vergader pres. Jacob Zuma en sy adjunk met verskeie gemeenskappe om hul menings te kry oor hoe die Regering hulle kan help.

Me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, mnr. Rob Davies, Minister van Handel en Nywerheid, mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, en mnr. Marius Fransman, Adjunk-minister van Internasionale Verhoudinge, het die samesprekings bygewoon.

Verlede jaar het plaaswerkers en ander inwoners in die landelike gebiede in die Wes-Kaap met geweld betoog vir hoër lone en oor swak dienslewering. Die minimum loon is vroeër vandeesmaand van R69 tot R105 per dag aangepas.

Motlanthe het gesê die Regering het 'n belang daarby om te verseker dat die landboubedryf winsgewend en volhoubaar is om genoeg geld vir die staatskas in te win. Dit beteken egter kwessies rakende onstabiliteit moet opgelos word. Stabiliteit is 'n voorvereiste vir ekonomiese ontwikkeling en groei.

Mnr. Michael Laubscher, voorsitter van die Hexvallei-tafeldruifassosiasie, het gesê dat die Regering die boer se vriend moet wees. “Ons wil meer werk skep en ook meer uitvoer.”

Laubscher, 'n vyfdegenerasie-druiweboer, het gesê as hy sukkel om winsgewend te produseer, moet dit nog slegter met ander boere gaan. Hy het verwys na die verhoogde minimum loon. Seisoenale werkers in die Hexvallei verdien reeds meer as R100 per dag en kan tot R200 per dag verdien.

Die minimum loon sal dis nie 'n impak maak op seisoenale werkers nie. Die bekommernis lê egter by die permanente werkers. Hulle kry bykomende voordele. Die nuwe minimum loon gaan arbeidskoste verhoog tot vlakke wat boere nie kan bekostig nie.

Mnr. Orton King, uitvoerende hoof van Agri Mega, het gesê die opleiding en ontwikkeling van klein boere is een van die grootste kwessies. "Ons het 'n nasionale aksieplan vir vaardigheidsontwikkeling nodig." Hy het voorgestel dat landbou as 'n skoolvak by landelike skole teruggebring en dat die land se toekomstige boere só voorberei word.

Boere het ook gevra dat die Regering moet kyk na aansporings en subsidies om die uitwerking van die loonverhoging te temper. Mnr. Louis Meintjes, president van die TLU SA, het gesê boere sal tot R400 betaal as hulle kon, maar die landbou is 'n besigheid wat moet kyk na inkomste en uitgawes. Hy het gevra dat die Regering onproduktiewe staatsgrond in produksie moet bring sodat meer werk geskep kan word. Verder moet die Regering stakings verbied.
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot