AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Stabiliteit in landbou ‘heilig’

’n Stabiele landboubedryf is “heilig” en Agri-Seta is beoog om bydraes te lewer aangaande die nuwe minimum loon.

Groot kommer bestaan binne die bestuursraad van die Agri Sektor-opvoedings- en opleidingsowerheid (Seta) oor die arbeidsonrus in die landboubedryf en die invloed wat dit op die sektor as geheel het. Die liggaam sê hy voel verplig om op me. Mildred Oliphant, Minister van Arbeid, se versoek vir bydraes oor die bepaling van nuwe minimum lone vir plaaswerkers te reageer.

Die raad beskryf die situasie in die bedryf as “baie ernstig”, en erken die verskeie faktore wat deur minimum lone geraak word. Eerstens verwys dit na die feit dat die nimmereindige stygings in die lewenskoste aanleiding gegee het tot die stakings in die mynbedryf en wyer.

“Die ontploffing van arbeidstakings in die landbousektor moet binne die sektor teen dié agtergrond beskou word. Plaaswerkers het ook ’n behoefte daaraan om hul reg op ’n beter lewe te verwesenlik deur die soeke en vraag na ’n leefbare loon,” lui ’n verklaring.

Landboukostes
Aan die ander kant is die liggaam ook bewus van die voortdurende stygings in produksiekoste wat die landbousektor onder druk plaas. Agri-Seta sê stygende elektrisiteits- en brandstofkoste kan verreikende gevolge vir boere en die volhoubaarheid van hul boerderye hê.

“Ons is veral bekommerd, as die Seta wat verantwoordelik is vir opleiding in die sektor, dat voortslepende stakings ’n nadelige uitwerking sal hê op die bydraes wat boere aan die Seta lewer. Dit sal op sy beurt ’n uitwerking hê op opleiding in die sektor, wie se begunstigdes plaaswerkers is.”

Agri-Seta vra alle rolspelers wat by die kwessie betrokke is om nie “opruiende en aanhitsende uitsprake” te maak wat sake dalk net kan vererger nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.17
+0.3%
Rand - Euro
17.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.49
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,711.43
-0.9%
Silwer
20.44
-3.0%
Palladium
2,309.00
-0.6%
Platinum
923.50
-1.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,350
-0.8%
Alle aandele
65,757
-0.8%
Hulpbronne 10
63,643
-1.4%
Industriële 25
79,698
-0.5%
Finansiële 15
13,957
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot