AFGRI
BEAN
05 Okt
-
8977
-39,00
CORN
05 Okt
-
4903
23,00
SOYA
05 Okt
-
9240
-25,00
SUNS
05 Okt
-
10195
-15,00
WEAT
05 Okt
-
7202,4
33,40
WMAZ
05 Okt
-
4946
30,00
YMAZ
05 Okt
-
4864
8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Stadsjapies wil graag wildplase besit

Die vraag na wildplase naby Gauteng is baie lewendig, en daar is meer kopers as voorraad.

Die vraag na wildsplase van 400 ha tot 600 ha wat binne twee uur se ry van Gauteng is, is baie lewendig.

Mnr. Peet Venter, eienaar van die eiendomsagentskap Africa Game Farms, sê hy het meer kopers as voorraad vir sulke plase.

Die kopers is meestal stedelike sakelui wat bereid is om R3 miljoen tot R6 miljoen te betaal. “Hulle wil 'n naweekplek koop, maar die goeie pryse wat skaars wild behaal, trek ook hul aandag. Hulle is bereid om nog 'n paar miljoen vir wild uit te haal en hoop op 'n goeie opbrengs oor so vyf jaar.”

Venter sê wildplase naby Gauteng behaal gemiddeld R10 000/ha tot R15 000/ha of selfs meer as die infrastruktuur dit regverdig. Gautengse kopers wat bereid is om verder te ry, kan wildplase naby die Botswana-grens in die omgewing van Swartwater, Maasstroom, Tolwe en Alldays teen sowat R6 000/ha koop.

Venter, wat wildplase in die hele Limpopo verkoop, sê pryse het die laaste twee tot drie jaar redelik dieselfde gebly, maar dit lyk of dit nou weer begin styg. Hy skryf dit aan die belangstelling in skaars wild toe.

Mnr. Wayne Rubidge, bestuurder vir Pam Golding-Eiendomme se Karoo-streek, sê wildplase met vyfsterverblyf in die Krugerwildtuin-konsessiegebied, kan tussen R30 000/ha en R80 000/ha en selfs soms meer kos.

In Limpopo kan 'n mens volgens hom in die tradisionele wildplaasgebiede R8 000/ha tot R20 000/ha betaal, afhangende van die verbeterings en die waarde van die wild.

In KwaZulu-Natal word Groot Vyf-grond met gasteverblyf vir sowat R25 000/ha verkoop en in die Oos-Kaap teen R30 000, afhangende van die ligging en of dit naby byvoorbeeld die kus of riviere is.

In die Karoo wissel pryse tussen R3 000/ha tot R8 000 per hektaar, maar die grootte van plase maak hier die verskil, sê Rubidge.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.72
-0.5%
Rand - Pond
20.23
-0.0%
Rand - Euro
17.63
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.50
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,715.42
-0.6%
Silwer
20.73
-1.6%
Palladium
2,307.49
-0.7%
Platinum
926.50
-0.8%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,503
-0.6%
Alle aandele
65,947
-0.6%
Hulpbronne 10
63,740
-1.3%
Industriële 25
79,838
-0.3%
Finansiële 15
14,060
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot