AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Stakers stig brand op Bolandse plaas

Grabouw het opnuut onder geweld deurgeloop toe ontevrede plaaswerkers chaos veroorsaak het tydens betogings.

Die Polisie het voertuie en offisiere van ’n spesiale afdeling, Public Order Policing, ontplooi om betogers in die Pineview-woonbuurt onder beheer te bring.
 
Betogers het sedert gister se geweld paaie probeer toemaak met brandende bande en groot klippe, maar word deur die polisie verhinder, behalwe binne-in Pineview. Betogers vergader nou in dié nedersetting om die pad vorentoe te bespreek.
 
’n Groep betogers het ’n veld by die Akkerhof-plaas net buite Grabouw aan die brand gesteek. Die Polisie was vinnig op die toneel en het met rubberkoeëls op die brandstigters geskiet. Die groep brandstigters het uitmekaar gespat en deur die bosse na Pineview terug gehardloop.

Boere in die gebied ry patrollie en werk saam met die Polisie om hul eiendom te beskerm. Verskeie gewapende boere is in die gebied gesien, maar nog geen gevalle van geweld teen, of deur boere, is aangemeld nie.

Swaar reën het om ongeveer 11:30 in Grabouw begin val en het betogers tydelik laat skuiling soek. Die Polisie het motoriste in die gebied gewaarsku om versigtig te wees en om nie onnodig rond te ry.
 
Intussen is mnr. Pat Marran, ’n aktiewe lid van die Plaaswerkerkoalisie in die Worcester-hospitaal opgeneem nadat hy vermoedelik deur ’n rubberkoeël geskiet is. Dié rubberkoeël het Marran onder die kaak getref toe hy aan betogings by De Doorns deelgeneem het.

Die skoot is glo deur private sekerheidspersoneel gevuur. Mnr Pat Januarie, ook ’n lid van die koalisie, het bevestig dat Marran bestendig is, maar kon nie verdere inligting verskaf nie. Kyk hier onder na 'n video waar Marran met Landbouweekblad oor die stakings praat.
 
* Gerrit Schaafsma, Landbouweekblad-verslaggewer, het ook vandag onder betogers deurgeloop toe sy voertuig met klippe bestook is. Schaafsma het egter ongeskonde daarvan af te kom, met slegs ’n duik in sy voertuig. Woensdag (9 Januarie 2012) is ’n voertuig van die Independent-koerantgroep tydens betogings verwoes toe dit omgedop en uitgebrand is.


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot