AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Staking beïnvloed nie hoendervoorraad

Die staking deur lede van die Food and Allied Workers’ Union sal nie Rainbow Chickens se produksie raak nie.

Die staking deur lede van die Food and Allied Workers’ Union (Fawu) sal nie Suid-Afrika se grootste hoenderprodusent, Rainbow Chickens, se produksie raak nie.


Rainbow Chicken-personeel wat deel is van dié vakbond staak reeds sedert 26 Mei. Hulle dring aan op beter salarisse en korter werksure. Sowat 4 500 werknemers van dié hoenderprodusent staak tans, aldus Fin24.


Geen tekort

Tog sê mnr. Stephen Heath, direkteur van menslike hulpbronne en mediaskakeling dat die maatskappy se bedryfsake nie geraak word nie en dat daar geen tekort aan hoender sal wees nie.


Rainbow Chickens het ’n verhoging van 7,2% aan werknemers in sy verwerkingsaanlegte aangebied en 7,8% aan landbouwerkers. Die werknemers het op 11,4% en 14,9% aangedring. Hulle het ook daarop aangedring dat ’n 45-uur werksweek tot 40 uur verminder  word.


Sowat 65% tot 70% van die werkers het die maatskappy se aanbod aanvaar en is terug by die werk.


Doelwitte nie beïnvloed

Luidens ’n verklaring op Fawu se webwerf, sê die vakbond dat hy die bestuur van Rainbow Chickens verseker het dat produksiedoelwitte volgehou sal word as elke werker elke dag ’n uur minder werk.


“Ons meen ’n 40-uur-werksweek sal uiteindelik die maatskappy bevoordeel omdat werknemers uitgerus sal wees en dus doeltreffender sal kan werk, wat tot produkte van ’n beter gehalte sal lei,” aldus die verklaring.


Bronne: Fin24 en Fawu.


13 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
-1.1%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,797.73
+0.5%
Silwer
23.50
+1.9%
Palladium
1,963.22
+1.7%
Platinum
1,030.76
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot