AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

'Staking by Clover raak nie boere nie'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Carien Kruger
Foto: Carien Kruger
Vakbondlede by Clover staak al weke lank vir ’n groter salarisverhoging en uit protes teen onder meer beoogde afleggings en herstrukturering.

Lede van twee vakbonde staak al langer as ses weke by Clover, maar Dairy Group, verskaffer van onverwerkte melk aan Clover, sê dit raak nie in dié stadium die betrokke melkboere nie.

Lede van die Food and Allied Workers’ Union (Fawu) en General Industrial Workers Union of South Africa (Giwusa) staak sedert 22 November oor beoogde afleggings by Clover, die sluiting van sekere fabrieke, veranderinge aan werksomstandighede en hul jaarlikse salarisverhoging.

Mnr. Francois van der Walt, bemarkings- en tegniese hoof by Dairy Group, het vroeër vandeesweek gesê boere word nie in dié stadium deur die staking en die beoogde herstrukturering en afleggings by Clover geraak nie.

Volgens die twee vakbonde het Clover met ’n proses begin om meer as 1 000 werkers af te lê, salarisse te verminder en onder meer langer werkdae in te stel.

Die twee vakbonde eis dat die regering ingryp en Clover nasionaliseer. Ná ’n vergadering met amptenare in die kantoor van mnr. Ebrahim Patel, minister van handel, nywerheid en mededinging, einde verlede jaar het hulle egter in ’n gesamentlike verklaring gesê die regering sleep voete rakende die fabrieksluitings en werkverliese by Clover en dit is “ ’n klap in die gesig van werkers”.

Fawu en Giwusa het die departement gevra om die mededingingstribunaal opdrag te gee om te verklaar dat Milco en Clover in stryd optree met die voorwaardes van die goedkeuring van Milco se koop van Clover laat in 2019, waarvolgens die samesmelting nie mag lei tot afleggings of minder gunstige werksomstandighede nie.

Luidens die verklaring weier die regering egter om Milco aanspreeklik te hou “vir sy beloftes om werkgeleenthede te skep en nie te vernietig nie”.

Die vakbonde sê dit laat hulle geen keuse nie as om met massa-aksie teen die regering te begin nie. Luidens onlangse mediaberigte word massavergaderings vir Saterdag 8 Januarie in Kaapstad en Johannesburg beoog.

Die vakbonde doen ook ’n beroep op “progressiewe mense in Suid-Afrika” om Clover-produkte in solidariteit met die stakende werkers te boikot.

Moeilike ekonomiese omstandighede

Clover het nie spesifieke vrae beantwoord nie, maar in ’n algemene verklaring gesê hy ervaar al vir paar jaar ’n moeilike handelsiklus met swak ekonomiese groei, koste wat in die algemeen met meer as inflasie styg en gedempte verbruikersbesteding. Covid-19 het verder tot dié druk en onsekerhede bygedra.

Die maatskappy sê hy het daarom ’n omvattende strategiese hersiening van alle aspekte van sy sake gedoen wat tot die moeilike besluit gelei het om te herstruktureer, waarvan die afleggingsproses deel is.

Clover sê hy het met die kommissie vir versoening, bemiddeling en arbitrasie saamgewerk en alle moontlike weë ondersoek om afleggings te beperk en ’n proses te verseker wat billik is en aan alle wetlike vereistes voldoen.

Samelopend met die afleggingsproses is Clover ook sedert April 2021 met verteenwoordigende liggame in gesprek oor die maatskappy se jaarlikse salarisverhoging. Die maatskappy het op 9 November 2021 ’n finale aanbod van 4,5% gemaak, geldend vanaf 1 Julie, maar dit is verwerp.

Clover sê hy respekteer die reg van werknemers om op ’n vreedsame en wettige manier te staak en bly verbind daartoe om die saak op ’n opbouende manier op te los. “Alle gesprekke sal oorweeg word in die konteks van die onderneming se finansiële posisie en volhoubaarheid op langer termyn, wat tot die voordeel van alle belanghebbers is.”
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.11
-0.6%
Rand - Pond
20.20
-0.5%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,697.56
-0.9%
Silwer
20.32
-1.6%
Palladium
2,257.50
-0.2%
Platinum
930.50
+0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
58,878
-0.9%
Alle aandele
65,247
-0.9%
Hulpbronne 10
62,447
-1.3%
Industriële 25
79,288
-0.9%
Finansiële 15
13,970
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot