AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Staking dalk slegte nuus vir landbou

Die staking deur werkers in die petroleum- en chemiese sektore kan die landbou en voedselsekerheid nadelig beïnvloed.

Die beoogde staking deur werkers in die petroleum- en chemiese sektore kan die landboubedryf en voedselsekerheidin Suid-Afrika benadeel, sê Graan SA.


Mnr. Neels Ferreira, die voorsitter van die organisasie, sê hoewel hulle bekommerd is oor die invloed van so ’n staking op die oestyd, is hulle meer bekommerd oor die invloed op die totale waardeketting.


“Suid-Afrika se vervoerstelsels is van so ’n aard dat die totale voedselwaardeketting tans byna geheel afhanklik is van padvervoer.


"So, die staking kan ’n slegte invloed hê op boere wat tans nog mielies stroop, maar dit gaan ’n groter invloed hê op, byvoorbeeld, vars produkte wat na markte vervoer moet word,” sê Ferreira.


Staking begin 11 Julie

Luidens ’n berig op Engineering News het die Unie vir Chemiese, Energie-, Papier-, Drukwerk-, Hout- en Verwante Werkers (CEPPWAWU) Donderdag (7 Julie 2011) aangekondig dat die staking Maandag (11 Julie 2011) sal begin.


Dít volg ná die vakbond nie ’n loonooreenkoms met werkgewers kon aangaan nie. Die vakbond eis ’n loonsverhoging van 13% vir die 2011/’12 boekjaar en ’n minimum loon van R6 000 per maand. Werkgewers bied glo ’n verhoging van tussen 4% en 7% aan.


Die maatskappye wat geraak gaan word, sluit Aspen Pharmacare, Omnia, Adcock Ingram, Tiger Brands, Sasol en Sappi in.


“Die staking sal die lewens van gewone mense raak. Daar sal ’n tekort aan medisyne in hospitale wees, ’n tekort aan brandstof, papier en ander basiese kommoditeite,” aldus mnr. Simon Mofokeng, CEPPWAWU se sekretaris-generaal.


Nie-volhoubaar

Ferreira sê die voorkoms van stakings elke jaar en die invloed daarvan op die ekonomie is ’n groot bron van kommer. “Die manier wat die ekonomie nou bestuur word, is nie volhoubaar vir Suid-Afrika om vorentoe te beweeg nie.”


Intussen sê mnr. Johannes Möller, die voorsitter van Agri SA, hoewel so ’n staking altyd sleg is vir die landbou, is ’n redelike deel van die landbou tans nie sensitief vir brandstoftekorte nie.


“Maar as dit vir ’n week of wat so gaan aangaan, sal probleme ontstaan.”


Lees ook: VN ondersoek SA voedselsekerheid.


Bron: Engineering News


8 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.10
+0.4%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.16
-0.5%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek
Baie liefde .omgee. eerlikheid en hou van die bos .braai .kuier om n vuur en hou van aĺl black rugby
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot