AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Staking eerder oor dienslewering?

Die stakings en ‘kriminele gebeure’ in die Wes-Kaap hou meer verband met gebrek aan dienslewering as lone, sê Hortgro.

Hortgro, die sambreelliggaam vir die vrugtebedryf, het die afgelope twee weke se stakings en massa-aksie teen boere in die Wes-Kaap in ‘n verklaring betreur.

“Daar is besliste aanduidings dat dit nie in die eerste plek oor lone of plaaskwessies gehandel het nie, maar dat dit aangehits is deur persone wat frustrasie oor werkloosheid ervaar en kwessies wat verband hou met ‘n gebrek aan dienslewering en infrastruktuur in landelike gemeenskappe,” sê die organisasie in ‘n persverklaring.

Volgens Hortgro is die landboubedryf gewillig om ‘n leidende rol in landelike gemeenskappe te speel, en om spesifiek die werk- en woonomstandighede van plaaswerkers te verbeter maar dat dit onmoontlik en onrealisties is om van enige sektor te verwag om alleen die maatskaplike probleme in landelike gebiede aan te spreek.

Die organisasie het bekend gemaak dat volgens etiese oudits wat vanaf 2008 in die Wes-Kaap gedoen is, voldoen 100% van plase wat geoudit is aan die minimum loon. Sowat 77% van hierdie plase betaal meer as die minimum loon.

Bo en behalwe die normale vaardigheidontwikkelings- en opleidingsprogramme, voorsien plaaseienaars op vrywillige basis die volgende dienste:

* 74% van plase verskaf gratis vervoer

* 47% van plase verskaf gratis behuising

* 47% van plase verskaf lewensvaardighede en geletterdheidsopleiding

* 37% van plase verskaf dagsorg- en nasorgfasiliteite vir kinders

* 23% van plase beskik oor eie mediese fasiliteite

Die organisasie het die omvangryke skade op sommige plase sowel as die trauma waardeur plaaseienaars sowel as plaaswerkers weens fisieke aanranding en intimasie moes gaan, betreur.

“Dit wil voorkom asof buitestaanders doelbewus na die landelike areas per bus en taxi vervoer is, wat direk tot chaos en anargie op verskeie plekke gelei het.”

“Daar word vertrou dat diegene wat hierdie gebeure georkestreer het en dié wat onwettig en krimineel opgetree het, geïdentifiseer en aanspreeklik gehou sal word in die hof, maar ook in die media en voor die publiek.”

Die organisasie het sy teleurstelling te kenne gegee met hoe die Regering tot op hede die situasie hanteer het en ‘n beroep gedoen op die Regering om hul daartoe verbind om die hoofoorsaak van die situasie bloot te lê sodat die landbousektor kan stabiliseer, sekuriteit bevorder kan word en landelike ontwikkeling en indiensneming kan plaasvind.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.13
-0.7%
Rand - Pond
20.10
+0.0%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,699.13
-0.8%
Silwer
20.21
-2.2%
Palladium
2,186.42
-3.3%
Platinum
919.52
-0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot