AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Staking glo vir een dag beplan

Afgevaardiges wat stakers verteenwoordig, het aangedui dat ’n landwye staking vir een dag sal plaasvind.

Verteenwoordigers van stakers wat aan die beplande plaaswerkerstaking van 4 Desember 2012 sal deelneem, het aan Cosatu gesê die aksie word tans vir slegs een dag beplan. Mnr. Tony Ehrenreich, streeksekretaris van die vakbond in die Wes-Kaap, sê intussen vind verdere gesprekke met landbou-organisasies plaas.

Ehrenreich sê landbou-organisasies wat deel vorm van Agri SA het aangedui dat hulle verder wil vergader en glo nie gelukkig is oor hoe die organisasie die situasie tans hanteer nie. Hy sê volgens die organisasies is die manier waarop Agri SA die saak hanteer “outyds” en bestaan daar “verdeeldheid” binne die organisasie.

Volgens Ehrenreich is die staking nie deur Cosatu “versoek” nie, derhalwe stuur Cosatu ook nie kommunikasie aan sy provinsiale takke uit om landwyd aan die staking deel te neem nie. Luidens ’n berig in Die Burger het die vakverbond ’n beroep op plaaswerkers landwyd gedoen om “hulle by dié in die Wes-Kaap te skaar wanneer hulle vandeesweek met ’n staking vir hoër lone voortgaan”.

Agri SA
Volgens dié berig beoog Cosatu en die Koalisie vir Plaaswerkers om na Agri SA se kantore in “relevante gebiede” op te ruk. Me. Elize van der Westhuizen, senior bestuurder van Arbeidsverhoudinge by Agri SA, sê hulle gesels tans met hul lede, en al hul kantore is voorbereid op moontlike protesoptrede wat daar kan plaasvind.

Intussen is gebeurlikheidsplanne by landbou-organisasies landwyd gereed sou gewelddadige en onwrigtende optrede Dinsdag (4 Desember 2012) plaasvind. Mnr. Johan van Rensburg, hoof uitvoerende beampte van Agri Noord-Kaap, sê hulle het reeds dreigemente van stakings in dié provinsie ontvang, en “ons staal ons vir stakings”.

Bron: Die Burger

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.3%
Rand - Pond
20.11
+0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,713.07
-0.2%
Silwer
20.66
+0.1%
Palladium
2,253.50
-0.2%
Platinum
925.00
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot