AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Staking in graanbedryf?

‘n Staking kan moontlik in die graanbedryf plaasvind ná ‘n loongeskil met die Graanbedingingsraad verklaar is, sê Solidariteit.

‘n Staking kan moontlik in die graanbedryf voorkom ná ‘n loongeskil met die Graanbedingingsraad verklaar is, sê Solidariteit.

Luidens ‘n verklaring het onderhandelinge op ‘n dooiepunt uitgeloop nadat werkgewers hulle finale aanbod op tussen 5% en 7% vasgestel het.

Die vakbond het vroeër aangedui dat verhogings van ten minste 10% geëis word. Dié verwagting is ná die jongste onderhandelinge tot 8% verlaag, nadat ‘n onafhanklike arbiter verlede week tydens die onderhandelinge voorgestel het dat alle partye met nuwe aanbiedinge na die onderhandelingstafel moet terugkeer.


Ooreenkoms van vyf jaar gelede

Mnr. Theunis van Staden, die vakbond se onderhandelaar by die raad, sê die grootste kwessie tydens die jaar se onderhandelinge is ‘n ooreenkoms wat vyf jaar gelede aangegaan is, wat glo steeds nie ingestel is nie.

“Ingevolge dié ooreenkoms moes die huidige gemiddelde verhogingstelsel, wat volgens posvlak bereken word, reeds vanaf 2010 na ’n algehele verhogingstelsel verander het. Dit het egter steeds nie plaasgevind nie en veroorsaak nou al vir twee jaar groot ontevredenheid onder werknemers in die bedryf,” lui die verklaring.

Van Staden sê al die werkgewers in die raad se winste vir 2011 was tussen R18,7 miljoen en R219 miljoen, en die vergoeding vir Suidwes en MGK se uitvoerende direktuere was onderskeidelik R11,4 miljoen en R8,1 miljoen. Hy meen die loonverhogings wat aangebied word, is ‘n klap in werknemers se gesigte. “Dit is ? skande dat daar van werknemers verwag word om met ? karige loonverhoging van tussen 5% en 7% tevrede te wees.”

Die vakbond sal in dié week ‘n volledige proses van mandaatvorming onderneem voordat ‘n aankondiging oor die moontlikheid van ‘n staking gedoen sal word.

6 Maart 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
-0.1%
Rand - Pond
20.02
-0.4%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.65
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,665.81
+0.3%
Silwer
18.91
+0.5%
Palladium
2,182.73
-1.0%
Platinum
870.78
+0.3%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
56,921
0.0%
Alle aandele
63,264
0.0%
Hulpbronne 10
59,793
0.0%
Industriële 25
76,769
0.0%
Finansiële 15
13,707
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die beste gee
Ek is snaaks n mense mens hou van kuier braai en nuwe mense ontmoet ek hou van movies kyk tyd by die kerk duer bring en met my kids spandeer
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot