AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Staking in Wes-Kaap in Zuma se hande

Die einde van die staking in die Wes-Kaap lê volgens mnr. Tony Ehrenreich in die hande van pres. Jacob Zuma.

Landbou in Suid-Afrika sal nooit weer dieselfde wees nie. So sê me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye. Joemat-Petterson het Dinsdag (14 November 2012) die staking wat al langer as ’n week voortduur, beëindig en stakers gevra om  terug te keer werk toe.

Van dieselfde verhoog as Joemat-Pettersson het mnr. Tony Ehrenreich, die provinsiale sekretaris van Cosatu, egter laat weet die staking sal slegs verby wees as Joemat-Pettersson se noodvergadering met Zuma slaag.
Die sektorale vasstelling van die minimum loon vir landbou sal die fokuspunt wees van dié vergadering.

“Die Departement van Landbou het geen mandaat om minimum lone aan te pas nie. Ek gaan die President vra om ’n proses goed te keur waarin ’n nuwe minimum loon vir die landbou vasgestel kan word. Ons kan nie toelaat dat kostebesparings op lone ander produksiekoste subsidieer nie. Ons gaan binne twee-weke ’n nuwe minimum loon vasstel,” het Joemat-Pettersson aan die media verduidelik.

Ehrenreich was nie tevrede dat die werkers vandag teruggaan werk toe vir ’n tydelike minimum van R80 per dag, soos Joemat-Petterson versoek het nie. “Voordat ons nie verseker is dat hierdie proses wel aan die gang gesit is nie, staak ons. Ons soek R150 per dag en as ons nie tevrede is met die uitslag van die nuwe loon nie, dan staak ons weer,” het Ehrenreich aan die stakers gesê.

DA loop ook deur
Joemat-Pettersson het ook die DA bygekom in haar antwoorde aan die media. Sy meen die maatskaplike probleme in informele nedersettings is die verantwoordelikheid van die DA-regering. “Die DA moet ophou om voor te gee daar is nie probleme in die informele nedersettings nie.” Die DA het die ANC daarvan beskuldig dat hulle hierdie staking aanvuur as deel van sy “Claim the Cape”-veldtog.

Joemat-Pettersson se versoek vir vreedsame protes het oënskynlik op dowe ore geval. Betogers het Dinsdagaand (13 November 2012) in die Koue-Bokkeveld ’n pakhuis met 8 000 grootmaat- houthouers op die De Keur-landgoed aan die brand gesteek.

Die grootmaathouers alleen is ongeveer R6 miljoen werd. Betogers in Ceres het volgens Polisie op die toneel heeldag geprobeer om die pad tussen Ceres en Touwsrivier te versper. Die Polisie het egter daarin geslaag om die pad oop te hou vir verkeer. Werkers en inwoners van informele nedersettings het skade aan hul huise opgedoen en word steeds geïntimideer.

Hou Landbou.com dop om die op hoogte te bly van nuus oor die stakings. Kyk hier na 'n video van die betogings by Ceres waar polisie met rubberkoeëls op betogers losbrand.
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-0.3%
Rand - Pond
19.42
-0.2%
Rand - Euro
17.41
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.72
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,645.90
+0.2%
Silwer
18.97
+0.5%
Palladium
2,077.50
+0.2%
Platinum
866.00
+0.9%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,333
+0.4%
Alle aandele
63,648
+0.4%
Hulpbronne 10
56,308
-0.0%
Industriële 25
79,499
+1.4%
Finansiële 15
14,005
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot