AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Staking kan motief vir De Doorns wys

As Cosatu se beoogde staking op 4 Desember voortgaan, kan vermoedens oor die motief vir die onluste bevestig word.

’n Beweerde plaaswerkerstaking wat Cosatu op 4 Desember 2012 beoog, bly ’n bron van kommer vir die landbougemeenskap.

Mnr. Anton Rabe, voorsitter van Agri SA se arbeids- en maatskaplike beleidskomitee, sê ná me. Milderd Oliphant, Minister van Arbeid, aangekondig het dat ’n nuwe plaaswerkerloon eers in April volgende jaar ingestel sal kan word, het Cosatu aangedui dat hy met die staking sal voortgaan.
 
“Hulle het die minister in ’n verklaring geroskam oor haar aankondiging en gesê hulle gaan voort met die staking,” aldus Rabe. Die minister het aangekondig dat sy op 24 November 2012 met die onderskeie rolspelers en vakbonde vergader het om hulle in te lig dat die wette nie toelaat dat die minimum loon so vinnig aangepas kan word nie. Lees meer hier.
 
Verwelkom
Agri SA sê hy verwelkom die duidelikheid wat Oliphant aan die kwessie gegee het. “Dit was van meet af aan duidelik dat 4 Desember 2012, wat sekere individue en groeperinge voorgehou het vir die afhandeling van ’n hersiening van die loon, onwettig en onhaalbaar is. Haar standpunt dat by wetlike prosesse en tydskale gehou moet word en dat geweld en misdaad nie geduld sal word nie, toon leierskap wat in hierdie omstandighede verwelkom word,” lui ’n verklaring.
 
Rabe sê Cosatu se standpunt dat hy met stakings sal voortgaan, is onverantwoordelik. “Dit maak nie sin nie, maar dit bevestig net die vermoede dat ander motiewe agter die stakings skuil, wat mettertyd aan die lig sal kom, en waarvoor die verantwoordelikes aanspreeklik gehou sal word.”
 
’n Vergadering tussen die Departement van Arbeid, vakbonde en die georganiseerde landbou vind Donderdag, 29 November 2012, plaas waar dié saak weer bespreek sal word.
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot