AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Staking raak nie slagtings by abattoirs

Die werksaamhede by abattoirs word nie deur vleisinspekteurs se staking benadeel nie.

Droogtetoestande oor groot dele van sentraal Suid-Afrika het tot gevolg dat meer vee op veilings en aan abattoirs aangebied word vir verkoop. Dié verhoogde aanbod en gevolglike druk op verwerking by abattoirs word nie tans negatief deur die staking deur vleisinspekteurs geraak nie.

Mnr. Louis Visagie, algemene bestuurder van International Meat Quality Assurance Services (IMQAS), sê dit is onwettig vir enige abattoir om te slag in die afwesigheid van ’n vleisinspekteur. Met behulp van die staat het al die abattoirs in die land tans inspekteurs en kan werksaamhede normaalweg voortgaan.

Suid-Afrika het sowat 400 vleisinspekteurs. Cawusa is die vakbond wat die stakende groep verteenwoordig. Visagie sê aanvanklik is aan die IMQAS gekommunikeer dat 18% van die werkerskrops tot die vakbond behoort, maar sedert die staking begin het, staan dié syfer glo op 30%.

Dag drie van staking
Die staking het Maandag, 11 Maart 2013, begin. “Ons het Woensdag, 13 Maart, so 15 mense wat voor ons kantore sing en op vuvuzelas blaas, maar alles is vreedsaam,”  vertel Visagie. ’n Loondispuut is die rede vir die staking. Die inspekteurs eis ’n salarisverhoging van 15%.

Volgens Visagie kon die IMQAS nog al sy verantwoordelikhede nakom, “en geen vleis sal na die mark gaan of geslag word sonder dat dit geinspekteer is nie. Werknemers van die IMQAS is daartoe verbind om nie toe te laat dat standaarde verlaag nie.”

Droogte raak krisis
Intussen sê mnr. Koos van der Ryst, eerste onder-voorsitter van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), droogtetoestande in die Noord-Kaap neem krisisafmetings aan en reën is dringend nodig vir veeboere om hulle diere deur die winter te trek.

“Ek vermoed hier is groot moelikheid aan die kom,”  vertel ’n bekommerde Van Vuuren. Hy sê mielies is sterker as gras, en as die mielies weens droogte begin vrek, is van die weiding reeds daarmee heen. “Die ooraanbod van vee veroorsaak ook uiters lae pryse – boere sukkel om nou R13 per kilogram lewende massa vir speenkalwers te kry, en vir C-graad diere sukkel ky om R10 per kilogram lewende massa te kry.”

Van die boere in die Noord-Kaap het vroeër die week aan Landbou.com gesê dat pryse vir C-graad diere lewende massa so laag soos R6,50 per kilogram is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.0%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,659.31
+1.9%
Silwer
18.90
+2.8%
Palladium
2,150.51
+3.6%
Platinum
865.78
+1.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,413
-0.4%
Alle aandele
63,808
-0.3%
Hulpbronne 10
57,878
+1.5%
Industriële 25
78,523
-1.0%
Finansiële 15
14,099
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot