AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Staking ruk hande uit op Grabouw

Stakers in Grabouw het reeds vroeg begin om in die informele nedersetting Pineview te betoog.

Die N2 was vir ’n kort rukkie gesluit nadat betogers klippe in die pad gegooi het. Polisie het dié situasie vinnig onder beheer gebring.

Sowat 2 000 betogers het teen 09:00 op Ou Kaapse Weg naby die hospitaal in Grabouw bymekaargekom. Hulle beplan om na die middedorp te marsjeer, maar word tans deur die polisie gekeer. Die polisie weier om die betoogers toegang te gee omdat hulle nie die nodige toestemming vir ’n betoging het nie.

Mnr. John Mitchell van die Grabouw Civic Organisation is een van die leiers van die optog. Hy het betogers toegespreek en hulle gevra om nie gewelddadig op te tree nie.

Hy het aan Landbouweekblad vertel dat werkers nie meer “slawerny” van boere gaan aanvaar nie en dat hulle gaan staak tot hul stemme gehoor word. “Ons gaan tot Vrydag hier staak,” het hy gesê, “en dan gaan ons N2 toe!”

 * Intussen word daar uit Grabouw berig dat betogers die Shoprite Usave in Pineview se glasvoordeur met klippe stukkend gegooi het. Die polisie was binne vyf minute op die toneel, maar kon nie voorkom dat kos, toiletrolle en selfs ’n plastiek-skopfiets gesteel word nie. Die polisie kon nog nie daarin slag om iemand in verband met dié voorval van plundering te arresteer nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.3%
Rand - Pond
19.21
+0.6%
Rand - Euro
17.30
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,629.27
0.0%
Silwer
18.19
-1.1%
Palladium
2,081.50
+0.3%
Platinum
843.00
-1.2%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
56,685
-1.6%
Alle aandele
63,027
-1.6%
Hulpbronne 10
56,739
-0.5%
Industriële 25
77,733
-1.9%
Finansiële 15
13,961
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot