AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9025
75,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9590
60,00
SUNS
07 Okt
-
10590
110,00
WEAT
07 Okt
-
7209
-1,00
WMAZ
07 Okt
-
5093
33,00
YMAZ
07 Okt
-
4976
28,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Stakings: LUR paai vennote oorsee

Europese vrugte-invoerders is deur minister Gerrit van Rensburg besoek ná die stakings in die Wes-Kaap.

Besorgde internasionale handelsvennote van Suid-Afrika en spesifiek die Wes-Kaap, het die provinsiale landboudepartement oorval met oproepe oor kommer oor die arbeidsituasie in Suid-Afrika. Met dié bekommernisse in gedagte het mnr. Gerrit van Rensburg, die Wes-Kaapse minister van landbou en landelike ontwikkeling, Finland, Duitsland en Swede besoek.

Van Rensburg sê in ’n verklaring hy het senior staatsamptenare en groot invoerders in dié drie lande ontmoet. “Ek het hulle verseker dat Wes-Kaapse boere aan alle Suid-Afrikaanse arbeidswetgewing voldoen, en dat hulle ook die standaarde nakom wat deur verskeie internasionale etiese kodes voorgeskryf word.”

Appel-, peer- en sagtevrugte-uitvoere na dié drie lande beloop jaarliks sowat R700 miljoen, en dit is dus belangrik dat goeie handelsverhoudinge behou en onderhou word. “Ons bespreek ook die uitbreiding van ons uitvoerportefeulje waar moontlik.”

Swede begaan oor betogings
Verteenwoordigers van Swede was veral bekommerd oor die negatiewe berriggewing wat in dié land verskyn het oor die betogings en plaaswerkerstaking in die Wes-Kaap sedert November verlede jaar. Van Rensburg het spesifiek met mnr. Magnus Kindbom, die staatsekretaris van die Sweedse minister van landelike sake, en Systembogaklet, die land se staats wyninvoer-monopolie, ontmoet.

Van Rensburg kon hulle verseker dat daar baie hard gewerk word om die maatskaplike uitdagings wat bestaan, aan te spreek. Hy het ook produsente se verbindtenis tot inisiatiewe soos Fairtrade beklemtoon.

Mnr. Willem Paulse, die Wes-Kaapse Plaaswerker van die Jaar vir 2012, het Van Rensburg op sy reis vergesel. ’n Deel van Paulse se prys was ’n oorsese reis. Van Rensburg het ook die span boere wat as deel van ’n inisiatief van sy departement Fruit Logistica, ’n ekspo oor die vrugtebedryf, besoek het, in Duitsland ontmoet.

Foto hieronder: Die boere wat deel vorm van die inisiatief by Fruit Logistica is van links mnr. Anthony Janse, mnr. Charles Pietersen, mnr. Wimpie Paulse, mnr. Johan Coetzee van mnr. Van Rensburg se kantoor, me. Lewinia Adams, mnr. Gerrit Van Rensburg en mnr. Jan Skippers. Foto verskaf

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
+0.0%
Rand - Pond
20.19
-0.5%
Rand - Euro
17.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,711.85
-0.1%
Silwer
20.74
+0.4%
Palladium
2,273.00
+0.5%
Platinum
931.00
+0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,307
-0.2%
Alle aandele
65,683
-0.2%
Hulpbronne 10
63,547
+0.4%
Industriële 25
79,566
-0.6%
Finansiële 15
14,011
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot