AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Stakings op Oudtshoorn moontlik

Werkers naby Oudtshoorn en Ladysmith dreig glo ook om te staak na aanleiding van die betogings wat op De Doorns plaasvind.

Minder werkers as gewoonlik het Maandagoggend (14 Januarie 2013) by hul werke op plase by Ladsmith opgedaag. Dít volg op berigte dat werkers in die Oudtshoorn-gebied nou ook wil staak. Me. Tisha Steyn, redakteur van AgriFokus, berig die moontlikheid dat die R62 in ’n stadium deur stakers gesluit kan word, is nie uitgesluit nie.
 
“Ons verwag dat daar ’n samekoms van mense by die AllPay-punt by Maxi’s op Amalienstein kan plaasvind,” aldus mnr. Willem Nel, ’n produsent en gemeenskapsleier. “Daar is dreigemente dat buitebande op die R62 by Zoar gebrand gaan word.”
 
60% minder werkers
Boere sê hoewel hulle in die middel van die vrugtepluktyd is, het minder werkers by die werk opgedaag. Nel sê Maandae is egter gewoonlik ’n stiller dag omdat dit AllPay-dag is en hulle verwag dat sommige ouers ook hul kinders by die skool moes gaan inskryf. Teen omstreeks 09:00 was sowat 60% van die seisoenale werkers in die gebied nie by die werk nie.
 
Nel meen die situasie kan toegeskryf word aan kleiner vakbonde wat lede probeer werf, en stakings aanwakker. “Sowat 150 mense het gistermiddag (Sondag) ’n vergadering op Zoar bygewoon. Verskeie mense in voertuie met Kaapstad-registrasienommers het die vergadering bygewoon. ’n Plaaslike vakbondverteenwoordiger het ook pamflette uitgedeel.”
 
Loon van R200 per dag
Luidens ’n berig in Die Burger het vergaderings met lede van die vakbond WAR (Workers Against Regression) Saterdag en Sondag (12 en 13 Januarie 2013) plaasgevind. Mnr. Kevin Jooste, voorsitter van die vakbond, sê dié vergaderings het gevolg sodat ’n mandaat opgestel kon word.

“Die mense is baie omgekrap. Hulle dring aan op ’n dagloon van R150, maar hulle reken hulle is eintlik R200 per dag werd,” aldus Jooste. Dié eise, asook eise van saai- en oesbonusse sowel as ’n pensioenfonds sal binnekort aan boere voorgelê word.
 
Volgens mnr. Ganief Hendricks, sekretaris van die vakbond, verteenwoordig hulle sowat 70 plaaswerkers in die omgewings van Oudtshoorn, Dysselsdorp en De Rust.
 
Bron: Die Burger
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
-1.1%
Rand - Pond
20.21
+0.1%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.57
-0.9%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,714.76
-0.7%
Silwer
20.57
-2.4%
Palladium
2,255.32
-2.9%
Platinum
920.90
-1.4%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot