AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Stakings vir 9 Januarie beoog

Bawusa het aangekondig dat hulle gaan aansluit by die plaaswerkerstaking wat op 9 Januarie beoog word.

Bawusa, die vakunie vir werkers in die bou- en geallieerde bedrywe, het aangekondig dat hulle gaan aansluit by die plaaswerkerstaking wat op 9 Januarie beoog word.
 
Volgens ’n verklaring deur die unie, gaan “die vrugte aan die bome hang” tot werkers ’n minimum van R150 per dag ontvang. “Genoeg is genoeg,” lui die verklaring en waarsku werkers om op te pas vir “kamma revolusionêre” elemente wat verdeeltheid tussen werkers wil saai. Januarie is ’n kritieke tydperk vir die oes in die Hexriviervallei en ’n groot aantal seisoenswerkers werk tans op plase.
 
Mnr. Mario Wanza van die UDF, ’n sambreel-organisasie wat deel is van die Plaaswerkers-koalisie, sê die probleme van plaaswerkers gaan nie net oor lone, maar oor hoe die gemeenskap as ’n geheel wil lewe. “Kyk na die feite,” sê Wanza, “net 3% van plaaswerkers is lede van unies.

Die unies verteenwoordig nie die plaaswerkers nie.”

Massa-optrede bespreek
Hy sê daar is nog geen stakings beplan nie, maar ’n vergadering word op Sondag (6 Januarie) op Worcester gehou om moontlike massa-optrede te bespreek. Wanza sê die Plaaswerker-koalisie wil saam met boere om die tafel sit om te praat oor hoe meer grond aan plaaswerkers oorhandig kan word sodat hulle self kan boer.  
 
Mnr. Michael Loubscher, voorsitter van die Hexvallei-tafeldruifassosiasie, sê boere in die vallei is bewus van die beoogde staking. Hy het kommer uitgespreek oor die moontlikheid dat werkers in die woonbuurt van Stofland, waar ’n groot aantal werkers woon, geïntimideer gaan word om van die werk af weg te bly, maar sê hy verwag nie dat daar weer, soos verlede jaar, grootskaalse skade aan eiendom sal wees nie.
 
Bawusa se leier, mnr. Nosey Pieterse, was nie vir kommentaar beskikbaar nie.
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-0.1%
Rand - Pond
19.96
-0.1%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,666.25
+0.3%
Silwer
18.93
+0.6%
Palladium
2,183.71
-1.0%
Platinum
872.00
+0.5%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
56,921
0.0%
Alle aandele
63,264
0.0%
Hulpbronne 10
59,793
0.0%
Industriële 25
76,769
0.0%
Finansiële 15
13,707
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot