AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Standard Bank belê in aanlyn mark

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
HelloChoice is ’n platform waar klein- en groothandelaars vars produkte regstreeks by boere kan koop deur middel van ’n daaglikse aanlyn veiling.
HelloChoice is ’n platform waar klein- en groothandelaars vars produkte regstreeks by boere kan koop deur middel van ’n daaglikse aanlyn veiling.
Standard Bank het onlangs aangekondig dat hy ’n aandeel van 25% in die digitale platform HelloChoice bekom het.

Die proses om boere aanlyn te verbind met kopers vir hul produkte, het die afgelope paar jaar vinnig in die ekonomiese hoofstroom beland. Standard Bank het onlangs aangekondig dat hy ’n aandeel van 25% in die digitale platform HelloChoice bekom het. Dié platform verbind boere en voedselprodusente regstreeks met potensiële kopers.

Die stigters, mnre. Graeme Jarvie en Grant Jacobs, het die platform in 2018 geskep as ’n manier om dit vir groothandelkopers en -verkopers van vars produkte maklik en kostedoeltreffend maak om digitaal handel te dryf. HelloChoice het in sy eerste 30 maande transaksies ter waarde van R100 miljoen moontlik gemaak en meer as 2 000 geregistreerde kopers en verkopers met mekaar verbind.

Teen November 2020 het die platform hande gevat met Standard Bank en Food Forward SA om boere digitaal met liefdadigheidsorganisasies wat voedingskemas in behoeftige gemeenskappe ondersteun, te verbind. Die platform, OneFarm Share, het landwyd tot die lewering van 3 200 ton voedsel gelei. Meer as die helfte van die vars produkte wat verkry of geskenk is, was van opkomende boere afkomstig.

“Standard Bank se verkryging van ’n belang in HelloChoice is deel van die bank se onderneming om agri-entrepreneurskap en voedselsekerheid in Suid-Afrika te bou,” sê me. Wendy Pienaar, hoof van ekostelsels by Standard Bank.

Dat Jarvie, ’n boer van Greytown in KwaZulu-Natal, en Jacobs, ’n maatskappydirekteur en IKT-konsultant, binne net drie jaar van entrepreneurs in die digitale ekostelsel tot ’n vennootskap met een van Suid-Afrika se groot banke kon vorder, wys hoe vinnig die digitalisering van landboumarkte plaasvind – en hoe dit boere help.

“Boere se marges is altyd onder druk. ’n Klein stygging van net R3 in die netto prys van ’n sakkie aartappels maak ’n groot verskil aan ’n boer se winsgewendheid,” sê Jarvie. Hy sê die digitale platform beskerm die waarde van die produkte wat verskaf word, tot voordeel van die boer en die koper. Dit verseker beter marktoeging en pryse vir boere en kopers kry die produkte vinniger gelewer teen laer pryse.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.62
+1.2%
Rand - Pond
20.19
+0.1%
Rand - Euro
17.60
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.45
+1.5%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,725.24
+1.5%
Silwer
21.06
+1.7%
Palladium
2,323.00
+4.4%
Platinum
934.00
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir die lewe saam met sielsgenoot
Christen, Eerlik, opreg, liefdevol, omgee, rolbal ,stap, reis, baie goeie humorsin, intelligent, sing en fluit graag , koorsanger en solo, uiteet, dans. Grapjas
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot