AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Stapelgeen in 2011 geloods

Die nuwe stapelgeen, Mon 89034, wat vroeër die jaar in Suid-Afrika geregistreer is, sal vanaf Februarie 2011 geloods word.

Die nuwe stapelgeen, Mon 89034, wat vroeër die jaar in Suid-Afrika geregistreer is, sal vanaf Februarie 2011 geloods word, sê Monsanto.

Die maatskappy het die stapelgeen tydens ‘n mediatoer in Limpopo bekendgestel, asook ‘n nuwe handelsmerk, Genuity, wat as ‘n sambreel-identifikasie vir al Monsanto se produkte sal dien.

Mnr. Gert Heyns, bemarkingsbestuurder van saad en tegnologie, sê die stapelgeen bevat beter stronkboorder-tegnologie. Dit behoort ook deur die seisoen, onder die meeste weersomstandighede, beheer oor beide Busseda fusca en Chilo partellus te bied.

“Dit bied beter beheer oor larwes, want dit bevat ‘n dubbel proteïen samestelling waarvoor larwes nie maklik ‘n weerstand kan opbou nie,” verduidelik Heyns.

Produksievoordele

Produksie kan met die gebruik van dié stapelgeen met tot 10% toeneem en die gehalte van die graan sal hoër wees, sê Heyns. Hy sê dit bied ook kostedoeltreffende en tydige plaagbeheer wat veilig en gesond vir plaaswerkers en verbruikers is.

Dit is ook omgewingsvriendelik en sal die produsent se koolstofspoor verminder.

Volgens Heyns is die geen betyds goedgekeur sodat hulle saad kon invoer vir saadproduksie. “Saadproduksie kan dus nou plaasvind en boere sal die saad dan in die 2011 plantseisoen reeds kan begin gebruik”.

Nuwe handelsmerk

‘n Nuwe handelsmerk wat as ‘n sambreel-identifikasie vir al Monsanto se produkte sal dien, is ook bekend gestel.

Heyns het gesê die handelsmerk, Genuity, sal al hulle handelsmerke soos Roundup Ready en Yieldguard, vir mielie-, soya, kantoen en ander gewasse se produkte, saamvat. Volgens Heyns stel hulle saam met dié handelsmerk ook ‘n ikoonstelsel, Ikonografie, bekend. Die stelsel sal elke eienskap van die betrokke produk op die sakkie saad aandui.

“Die handelsmerk en ikonografie sal voortaan op elke sakkie saad aangebring word, wat dit vir boere en plaaswerkers makliker sal maak om die eienskappe van die produk te verstaan, aangesien dit ook grafies uitgebeeld word,” sê Heyns.

22 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.41
+0.7%
Rand - Pond
22.57
+0.3%
Rand - Euro
19.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.31
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.8%
Platinum
986.63
+1.5%
Palladium
1,404.92
-0.1%
Goud
1,939.77
-0.0%
Silwer
22.33
-0.3%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,588
+1.2%
Alle aandele
75,052
+1.1%
Hulpbronne 10
65,468
-0.3%
Industriële 25
101,386
+1.6%
Finansiële 15
15,324
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek weet wat ek uit die lewe wil he
Om my te leer ken vat soms langer omdat ek n redelike groot introvert is. Ek is n stil mens, maar saam met die regte persoon kan ek ure lank n intelligente gesprek voer. Ek is...
Kom ons vat 'n Kans
Ek is 'n vriendelike, eerlike en reguit mens. Hou nie van leuns en dinge wegsteek nie. Wat jy sien is wat jy kry. Treat me the way you want to be treated, . better Be Real!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot