AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Stappe vir onvoorsiene tye nodig

Elke boer sal deesdae finansieel moet beplan as hy sy boerdery se voortbestaan ná sy dood, by tydelike siekte, ongeskiktheid of 'n traumatiese gebeurtenis wil verseker. Die boer moet aangemoedig word om nie meer skuld aan te gaan nie, veral nie ná goeie oeste of die verkoop van beeskuddes nie.

"Watter goeie bemarker sal nie 'n boer ná 'n goeie oes skakel met 'n aanbieding van 'n nuwe werktuig of duur motor nie? Die vraag wat die boer hom dan self moet vra, is of só 'n uitgawe werklik nodig is," het mnr. Izaak Rabie van die Wes-Transvaalstreek van TLU SA op die kongres in Pretoria gesê. Hy het gesê dit is noodsaaklik dat boere onder meer vir kontantvloei, kapitaaluitgawes, 'n testament, kontantvloei ná sy dood en gebeurlikheidsversekering voorsiening maak. Hy het gesê 'n boer behoort finansiële beplanning saam met sy vrou, sy makelaar of finansiële beplanner, TLU SA en sy verwante organisasies, regskonsultante van versekeringsmaatskappye, landbounavorsingsrade, sy bankier, ouditeur, prokureur of die Land Bank te doen. Talle boere was al in die verlede slagoffers van swak of selfs geen beplanning, subjektiewe en eensydige raadgewers en finansiële instellings. Mnr. Rabie het voorgestel TLU SA moet dit oorweeg om 'n groep finansiële raadgewers, regslui en ouditeurs met bewese agtergrond te akkrediteer om boere behulpsaam te wees. Voorts het hy voorgestel dat elke distrikslandbou-unie en boerevereniging saamboerdery sterk moet oorweeg. Daar is reeds boerderygemeenskappe wat dit met groot welslae doen en hul insette word op grondvlak gedeel, soos om stropers saam te koop of ander groot uitgawes saam aan te gaan. Hy meen elke distrikslandbou-unie en boerevereniging kan sy eie groep raadgewers in sy eie gebied aanstel om te help met finansiële beplanning. Dié aanbevelings is na die bestuur van TLU SA verwys om te kyk na wat prakties moontlik is. 20 September 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot