AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Statut

Die rooivleisbedryf is die grootste bedryfsvertakking in die landbou en het 'n bedryfsliggaam soos Samic (die Suid-Afrikaanse Vleisbedryfsmaatskappy) nodig. Samic sal egter moet begin om homself te finansier.

Dít is die mening van mnr. Tim Davidson van die Oos-Londen Abattoir. Hy was een van die deelnemers aan 'n besprekingspunt oor die finansiering van Samic. Mnr. Davidson sê Samic ontvang tans die grootste deel van die geld uit die Vleisbedryftrust wat gestig is ná die beëindiging van die Vleisraad, maar dat dié geld besig is om op te raak.

Mnr. Manie Booysen, hoof uitvoerende beampte van Samic, sê sy organisasie bespaar so ver as moontlik, maar die grootste probleem is dat daar geen geld in die bedryf beskikbaar is vir navorsing nie.

Samic het reeds met die meeste van sy lede-organisasies gepraat oor finansiering en lede is volgens mnr. Booysen in twee groepe verdeel - dié wat 'n statutêre heffing voorstaan en dié ten gunste van 'n vrywillige bydrae.

Mnr. Mark Tecklenburg, raadslid van die vereniging vir Mpumalanga, sê die bedryf sal van voor af oor moet begin en sy strukture verfyn en verander. Belanghebbendes sal moet besef dat hulle vir 'n oorkoepelende bedryfsliggaam moet betaal.

Mnr. Rodney Downs, raadslid vir KwaZulu-Natal, meen ook dat die bedryf hervorm moet word. Volgens hom is IMQAS se vleisklassifikasie en -inspeksiediens tot voordeel van die hele bedryf, maar betaal die abattoirvereniging amper alleen daarvoor. Finansiering vir navorsing kan dalk weer eerder van produsente verhaal word. Hy voel dat kommunikasie tussen Samic en sy lede verbeter moet word.

Die meerderheid afgevaardigdes by die kongres het na afloop van die bespreking aangedui dat hulle ten gunste van 'n statutêre heffing is, solank slagplase nie die enigste insamelpunt van die heffing is nie. Die kongres het ook besluit dat alle lede se mening eers gekry moet word voor 'n finale standpunt ingeneem word.

31 Mei 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-1.4%
Rand - Pond
19.92
-2.6%
Rand - Euro
17.61
-1.4%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-1.1%
Goud
1,647.04
-0.8%
Silwer
18.54
-1.9%
Palladium
2,190.65
+1.9%
Platinum
860.50
-0.7%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,717
-1.2%
Alle aandele
63,062
-1.2%
Hulpbronne 10
59,228
+2.3%
Industriële 25
76,651
-2.4%
Finansiële 15
13,703
-2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot