AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Stel nuwe loon eers uit – TLU SA

’n Dringende versoek word aan die Minister van Arbeid gerig om die nuwe plaaswerkerlone uit te stel, sê die TLU SA.

Boere word deur die TLU SA aangeraai om hul werkers se lone tot R80 per dag aan te pas tot tyd en wyl kwessies oor die nuwe minimumloon vir plaaswerkers opgelos is.

Die organisasie sê luidens ’n verklaring hulle het ’n dringende versoek aan me. Mildred Oliphant, die Minister van Arbeid, gerig om die inwerkingstelling van die nuwe lone uit te stel.
 
“Ter wille van stabiliteit in die landbou, die belang van werknemers én werkgewers, asook volhoubaarheid en voedselsekerheid, word ’n dringende beroep op die Minister van Arbeid gedoen om die inwerkingstelling van die minimumlone uit te stel,” lui die verklaring. Die TLU SA se regspan is ook opdrag gegee om alle opsies te ondersoek om die aangekondigde lone te wysig.
 
Oortreding
Die Minister het volgens die organisasie bepaalde perke oorskry met haar beslissing, veral aangesien ’n ooreengekome vasstelling, wat vir drie jaar geldig was, reeds bestaan het. Die organisasie sê hy het saam met ander landbou-organisasies ingestem tot ’n verhoging van R80 per dag, wat ’n 15%-styging sou verteenwoordig.
 
“Die Minister se verhoging van bokant 50% is bo enige perk van billikheid en redelikheid,” aldus die TLU SA.
 
Me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, het verlede jaar reeds ’n lys kwessies van die TLU SA ontvang wat aangepak moet word alvorens lone verhoog kon word. Geen terugvoering is daaroor ontvang nie, maar die organisasie sê die kwessies moet steeds aangepak word voor die “buitensporige minimumloon” ter sprake kan kom.
 
Tien dae
Oliphant moet binne 10 dae reageer. Indien sy sou misluk, raai die TLU SA boere aan om binne die tersaaklike wetgewing hul werksmag aan te pas in ooreenstemming met hul salarisbegroting.
 
“As boere genoop word om werkers in daardie geval wél af te dank, sal die impak daarvan baie groter wees as die afleggings van die myne, wat ook gevolg het op onrus en buitensporige salariseise,” waarsku mnr. Louis Meintjes, voorsitter van die TLU SA.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.0%
Rand - Pond
19.90
-2.4%
Rand - Euro
17.62
-1.4%
Rand - Aus dollar
11.67
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,660.86
+0.1%
Silwer
18.76
-0.7%
Palladium
2,209.33
+2.7%
Platinum
866.50
+0.0%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.3%
Industriële 25
76,769
-2.2%
Finansiële 15
13,707
-2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot