AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Sterf varsproduktemarkte uit?

Daar is kommer oor die voortbestaan van varsproduktemarkte en die instandhouding daarvan binne die bedryf.

Daar is kommer oor die voortbestaan van varsproduktemarkte en die instandhouding daarvan binne die bedryf.

Verenigings vir agente van varsproduktemarke, asook vir die markte self, het hul kommer laat blyk tydens die 2011 AllFresh-konferensie.


Mnr. André Young, voorsitter van die Suid-Afrikaanse vereniging vir voedselmarkte, sê die bedryf het twee keuses om die situasie te hanteer.

“Óf ons kan iets doen om die situasie aan te pak, óf ons kan niks doen nie en hoop.”


Uitdagings

Een van die grootste uitdagings vir markte is die feit dat produsente vertroue in markte verloor en direk met groot aankopers sake doen. Nog ’n uitdaging is die instandhouding van markte deur munisipaliteite, asook die huurkoste wat produsente vir uitstalruimte aan die munisipaliteite moet betaal.


Volgens Young moet die vereniging meer doen om die probleme by munisipaliteite op te los. Hy sê die kommissiestelsel verskaf ook groot probleme. Wat die risiko’s en die verlies van produkte betref, sê Young daar moet gekyk word na ’n stelsel waarvolgens die boer nie alleen al die risiko dra nie.


Die bedryf

 Volgens mnr. Jaco Oosthuizen, besturende direkteur van operasionele en sake-ontwikkeling by RSA Holdings, is dieselfde hoeveelheid voorraad tussen 1991 en 2010 op die varsproduktemarkte verhandel. “Maar die bedryf raak meededingender. Dit is nie vir my ’n goeie teken vir die bedryf nie.”


Oosthuizen sê die bedryf is te waardevol vir die ekonomie om verlore te gaan. Dit verskaf jaarliks sowat R500 miljoen se inkomste aan munisipaliteite. “En ek voorspel dat daar teen die einde van die huidige boekjaar handel van sowat R11,3 miljard op varsproduktemarkte sou plaasgevind het.”


Beter samewerking en kommunikasie tussen agente, markte en produsente word deur Oosthuizen as een van die oplossings vir die situasie voorgestel.


28 Oktober 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.0%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,659.31
+1.9%
Silwer
18.90
+2.8%
Palladium
2,150.51
+3.6%
Platinum
865.78
+1.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,413
-0.4%
Alle aandele
63,808
-0.3%
Hulpbronne 10
57,878
+1.5%
Industriële 25
78,523
-1.0%
Finansiële 15
14,099
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot