AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Sterk leierskap in SA nodig - Leon

Suid-Afrika se beleidsvorming moet op sy boerdery en boerderygemeenskap gefokus word en nie slegs op landbougrond nie.

Mnr. Tony Leon, afgetrede veteraan-politikus, se die Suid-Afrikaanse Regering moet hom nou eerder toespits om die land se onderbenutte grond tot volle produksie te ontwikkel in plaas van op die herverdeling van meer grond.

Leon het op die kongres van die Noord-Kaapse Rooivleisprodusente-organisasie in Kimberley gesê die land se beleidsvorming moet eerder bestaande kleinboere help ontwikkel as om meer grond te herverdeel

Volgens Leon het swak beleidskeuses ’n moeilike situasie in Suid-Afrka vererger. Wat hom betref, som ’n opmerking van dr. Kraai van Niekerk - “behou die kundigheid” - die belangrikste stap van ’n regering op om sy ekonomie, sy landboubedryf en voedselsekerheid te ondersteun. Leon seg swak beleidsformulering van die huidige Regering bereik die teendeel. “Dit word veroorsaak deur die land se leierskap wat nie die gevolge van sy optrede insien of daaroor omgee nie,” se hy.

“Ons ondervind ’n baie negatiewe omgewing in Suid-Afrika met die voorgestelde onteieningswetgewing as die jongste voorbeeld.” Volgens Leon is die nagevolge van swak leierskap op die hoogste vlak in die land se hele gemeenskap te bespeur, soos die vernietiging van eiendom op groot skaal.

Leon sê pres. Zuma het ’n paar kern-uitgangspunte waarin hy glo. Een daarvan is dat die eienaarskap van grond ’n bron van welvaart is, asook die antwoord is om ongelykhede, armoede en werkloosheid in gemeenskppe op te los. “Hy glo ook dat die beginsel van gewillige kopers en verkopers die rede is vir die stadige pas van grondhervorming,” se hy.

Dit beteken vir Leon dat dit nie net afwesige leierskap is nie, maar ook wanpersepsies van die Regering wat die landboubedryf strem.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons sien
Ek lewe vir die buitelewe en die bos. Ek hou van jag, visvang, herlaai en skiet. My uitkyk op die lewe is om altyd eerlik te wees. Ek geniet intelligente geselskap.
Ek wil weer in liefde glo
Ek is energiek, spontaan, lewenslustig, positiewe uitkyk op die lewe. Hou van buite lewe. Ek is ñ mense mens en is gek oor diere. Ek is saf van geaardheid maar baie ferm in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot