AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9800
86,00
CORN
29 Mrt
-
4142
-15,00
SOYA
29 Mrt
-
8260
17,00
SUNS
29 Mrt
-
8715
8,00
WEAT
29 Mrt
-
6760
30,00
WMAZ
29 Mrt
-
3855
-28,00
YMAZ
29 Mrt
-
4067
-17,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Sterk rand druk bokhaarprys laer

Die sterker rand het pryse op die laaste sybokhaarveiling van die jaar gedemp.

Die sterker rand en die swakker gehalte van die aanbod het sybokhaarpryse op die laaste veiling van die 2016-seisoen onder druk geplaas. Die prys van kleinbokkiehaar het met 2,6% gedaal, terwyl jong en fyn grootbokhaar met onderskeidelik 3% en 2% goedkoper was.

Die prys van sterk grootbokhaar het egter met 2% gestyg. Die gemiddelde markaanwyser wat met 1,8% tot R185,00/kg teruggesak het, is sowat 15% laer vergeleke met ’n jaar gelede. Die omset op die veiling was net meer as R13,5 miljoen met Samil en Stucken wat gesamentlik 85% (568 bale) van die aanbod gekoop het.

Die beste prys vir die dag was R335/kg vir ’n baal kleinbokkiehaar van mnr. Charles Fitzhenry van Aberdeen. Waarnemers is bekommerd oor die droogte, wat besig is om rampafmetings aan te neem in die produksiegebied.

Dit kan die gehalte én die hoeveelheid haar nadelig raak. Die eerste veiling van die 2017-seisoen word op 14 Februarie gehou.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.1%
Rand - Pond
22.42
-0.0%
Rand - Euro
19.68
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.14
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
957.10
-1.1%
Palladium
1,414.26
-0.2%
Goud
1,960.22
-0.7%
Silwer
23.05
-1.2%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,543
+0.1%
Alle aandele
76,126
+0.1%
Hulpbronne 10
66,374
-0.1%
Industriële 25
102,826
+0.5%
Finansiële 15
15,558
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot