AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Sterk SA span na NS vir skaapskeer

’n Sterk Suid-Afrikaanse span sal volgende jaar na Nieu-Seeland reis om aan die wêreldbyeenkoms vir skaapskeer deel te neem.

’n Sterk mededingende span skaapskeerders en wolhanteerders is ná die 30ste nasionale kampioenskapsbyeenkoms in Bloemfontein aangewys vir die wêreldbyeenkoms in 2017 in Nieu-Seeland.

Mnr. Izak Klopper (NWKV-skeeropleiding), die spanbestuurder, sê sy span van ses skaapskeerders en wolhanteerders sal na verwagting teen die einde van Desember vanjaar na Nieu-Seeland vertrek om die plaaslike toestande en sterkwol-skaaprasse soos die Romney, Perendale en Corriedale gewoond te raak. Hulle ding mee in masjien- en handskeer, asook in wolhantering. ’n Bykomende lid vir elke afdeling word as reserwe saamgeneem.

Die span gaan tuis in Orepuki, digby Invercargill, waar die byeenkoms in Februarie 2017 plaasvind.

’n Vriend van die Suid-Afrikaanse span, mnr. Peter Black van Cosy Nook, ’n afgetrede skeerinstrukteur, probeer werk vir die span reël om praktiese ondervinding te kry. Volgens Klopper lewer die Suid-Afrikaanse span sedert 1996 telkens die handskeerkampioen op en as alles volgens plan verloop sal dié silwerskild weer gewen word.

In die geval van die masjienskeer sal sy span se gemiddelde skeertyd per skaap minder as 45 sekondes moet wees. Op die afgelope SA byeenkoms was dit egter een minuut 10 sekondes per skaap. “Ons sal ons skeerspoed moet verbeter terwyl die gehalte van die skeer behou word. Vir ’n skeerder gaan dit oor die handhawing van ’n bepaalde ritme om die ideale hand-oog-koördinasie te behou,” sê hy.

In die afgelope Suid-Afrikaanse byeenkoms het mnr. Bongani Joel die handskeer-afdeling gewen, met mnr. Mayenseke Schweni, die huidige wêreldkampioen in die tweede plek. Joel het in 2010 in Wallis die ope handskeer gewen.

Die Suid-Afrikaanse kampioen in die masjienskeer was mnr. Guillaume Strydom van D.G. Snyman-skeerdiens op Philippolis. Hy was ook derde in die spoedskeerafdeling. Sy tyd van 46 sekondes per skaap was die vinnigste tyd in die eindronde. Die naaswenner in die masjienskeer was mnr. Themba Khoza, ’n NWKV-instrukteur, wat sy land al in 2012 en 2014 verteenwoordig het. Dit was Khoza wat Strydom in Januarie 2014 begin oplei het.

In wolhantering het me. Elna Kitching (BKB, De Aar) die vyfde keer koning gekraai, met mnr. Tommie Calldo die naaswenner. In die derder plek was me. Landrie Venter (BKB, Port Elizabeth), wat die ander twee in die ope afdeling van die wolhantering uitgestof het.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
20.13
-0.2%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,694.80
-1.1%
Silwer
20.13
-2.6%
Palladium
2,192.88
-3.1%
Platinum
916.50
-1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot