AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Sterk verset teen EU se nuwe 'wynslenter'

Sterk verset teen die Europese Unie (EU) se beoogde vereistes vir wynetikettering is in Kaapstad deur die lede van die Wêreld-wynhandelsgroep uitgespreek. Dit geld ook EU-planne om te keer dat wyn in sekere bottels, byvoorbeeld die Duitse "Bocksbeutel" en die Franse "Flute d'Alsace", daarheen uitgevoer word.

Die EU wil van Januarie volgende jaar verhoed dat sekere tradisionele uitdrukkings (soos "ruby", "tawny" en "vintage") gebruik word op die etikette van wyn wat hy invoer.

Dit strek veel wyer as die benamings waaroor Suid-Afrika en die EU reeds uitsluitsel bereik het. Sommige van die uitdrukkings sal vir ingevoerde produkte toegelaat word mits die uitvoerland se regulasies dieselfde definisies as dié in Europa bevat.

"Dit is meer van 'n beginselprobleem en steek ander wynlande dwars in die krop," sê mnr. Riaan Kruger, uitvoerende direkteur van die Kaapse Wyn- en Spiritualieë-instituut. "Dit is net nog 'n stap in die rigting van wyer beheer oor landbouprodukte. Daar is selfs sprake dat die EU voortaan kan weier om Mozarella-kaas onder dié naam in te voer."

Terwyl Suid-Afrika nog oor strategieë besin oor hoe om die nuwe EU-vereistes te benader, het Amerika op 'n vergadering van die wynhandelsgroep in Kaapstad aangedui dat hy die kwessie na die Wêreldhandelsorganisasie sal neem. Amerika, Argentinië, Australië, Chile, Kanada, Nieu-Seeland en Suid-Afrika is lede van dié groep.

Op die vergadering het Argentinië aangekondig dat hy binnekort dié liggaam se ooreenkoms (die MAA) sal onderteken waarvolgens die lidlande mekaar se wynmaakpraktyke onderling aanvaar.

Suid-Afrika is die enigste ander land wat dit nog nie onderteken het nie. 'n Wye verwagting het geheers dat Suid-Afrika dit op 2 Julie in die Paarl sou doen. Toe Amerika Suid-Afrika daaroor in 'n hoek wou druk, het die departement van Handel en Nywerheid by monde van mnr. Tshediso Matona gesê Suid-Afrika is amper gereed om die dokument te onderteken.

19 Julie 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.0%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,659.31
+1.9%
Silwer
18.90
+2.8%
Palladium
2,150.51
+3.6%
Platinum
865.78
+1.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,413
-0.4%
Alle aandele
63,808
-0.3%
Hulpbronne 10
57,878
+1.5%
Industriële 25
78,523
-1.0%
Finansiële 15
14,099
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot