AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Sterk vraag na plase in Suid-Kaap

Vrugbare grond is een van die redes vir die goeie pryse en sterk aanvraag na landbougrond in die Suid-Kaap.

Die prys van landbougrond in die Suid-Kaap, veral in die Riversdal-omgewing, het danksy sterk vraag die laaste jaar met sowat 10% gestyg.

Só sê mnr. Eugene Truter, eiendomsagent van Seeff. Volgens hom is 59 landbou-eiendomme die laaste jaar verkoop, met pryse wat wissel van R300 000 vir 3 hektaar tot R16,7 miljoen vir 550 hektaar.

Die grootste vraag is na bees- en skaapplase. Kopers was meestal bestaande boere wat wil uitbrei, maar van die kopers is ook boere uit binnelandse provinsies wat hierheen verhuis.

Truter sê die omgewing is aantreklik vir boere en lewenstyl-plaaskopers danksy die verskillende boerderybedrywighede wat moontlik is, mooi natuurskoon, nabyheid aan die see en relatiewe veilige omgewing. Riversdal is naby die N2, naby die kusdorpe Mosselbaai, Stilbaai en Witsand, en is twee en ’n half uur se ry vanaf Kaapstad.

Goeie waterbronne
Boerderybedrywighede in die streek wissel van bees-, skaap- en melkeryboerderye tot lusern of weiding, koring en graan, vrugte, wild, uitvoerblomme en heuningbos-teeproduksie. Reën val die hele jaar en die klimaat is ook heeljaar gematig. Daar is ook verskeie riviere en goeie waterbronne. Die omgewing is volgens Truter baie vrugbaar, veral vir kommersiële boerdery.

Hy sê groot plase in die omgewing verkoop vir sowat R150 000 per hektaar indien dit hoëpotensiaal-besproeiingsgrond is en teen R1 500 per hektaar vir veld.

Kleiner kommersiële en lewenstylplase verkoop vir R100 000 tot R500 000 per hektaar.

Truter sê daar is byvoorbeeld nou ’n plaas van 250 hektaar in die mark vir R4,8 miljoen (R19 200 per hektaar) en 'n ander plaas van 135 hektaar vir R5,45 miljoen. Albei plase het baie water en die Grootrivier loop deur albei.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.65
+1.1%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.44
+1.5%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,723.74
+1.4%
Silwer
21.07
+1.7%
Palladium
2,322.50
+4.4%
Platinum
936.00
+3.5%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.4%
Alle aandele
66,313
+3.3%
Hulpbronne 10
64,568
+4.7%
Industriële 25
80,073
+3.3%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Verhouding moet op vertroue en eerlikheid gebou word, volkome ramantiek die beloning.
Leer my ken as nederig en 'n maklike persoon met christelike waardes sonder aanstelligheid wat vrede en liefde koester. Ek hou van kampeer met die karavaan en in die natuur...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot