AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Sterker rand 'nie 'n krisis in wolbedryf'

As wolpryse 'n verdere 10 % to 20 % daal, behoort dit nie as 'n krisis beskou te word nie, sê mnr. Martin Schwellnus, bestuurder: veselbemarking van BKB.

Hy sê die versterking in die waarde van die rand het die plaaslike prys van wol sedert die veiling op 6 November met 4,7 % laat daal. Dit het egter gebeur van 'n prysvlak wat 130 % hoër was as dieselfde tyd 'n jaar gelede.

Nogtans waarsku hy dat pryse op 'n historiese hoogtepunt is en in die komende maande dieselfde sal bly of effens sal daal. "Boere wat wol terughou, loop 'n risiko."

Hy is bekommerd oor die beperkte beweging van verwerkte wol in die handel. Hy sê as die Europese en Amerikaanse ekonomie nie vinnig verbeter nie, sal dit die dollar- en randpryse van wol benadeel.

Wolpryse het in rand- en dollarterme deurgaans verstewig weens wêreldwye tekorte vir verwerking. Hierdie tekorte is deur droogtes, die verkoop van opgepotte voorraad en 'n vermindering in veegetalle in Australië vererger.

Wat veseldikte betref, het die aanbod na die fyn kant verskuif, waar wol van 17 mikron en fyner 'n verhoogde aanbod ervaar. In die mark vir sterker wol, is daar egter weens droogtes minder Merino-wol van 24 mikron en sterker beskikbaar.

Die bedrukte Europese en Amerikaanse ekonomie benadeel wol van fyn mikron, wat tradisioneel deur dié markte opgeneem word. Daarteenoor is die Chinese ekonomie in 'n opwaartse kurwe en word groot hoeveelhede kleedwol van sterk mikron gekoop.

* Mnr. Mike Latsky, bestuurder: handel van BKB, sê dié afdeling het vanjaar 'n rekord-omset behaal. Dit word toegeskryf aan die uitbreiding van sy diversifiseringstrategie, wat tot goeie verkope gelei het. Só het die verkope van huishoudelike items soos klerasie, skoene en wasmiddels met 65 % gestyg, terwyl die verkope van akkerbouprodukte soos kunsmis en saad met 104 % gestyg het. Die drankafdeling, BKB Kelders, se verkope het met 548 % gegroei.

20 Desember 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot