AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Sterker rand sal nie katoenprys knou

Selfs met die rand wat die afgelope tyd so skerp teenoor die dollar en ander buitelandse geldeenhede verstewig het, kan katoenboere nog R3,50/kg in die 2002/3-seisoen verwag. Dit is beter as die gemiddelde prys van R3,00/kg in die vorige seisoen.

Volgens die Internasionale Katoenadvieskomitee (ICAC) se jongste maandverslag word 'n Cotlook A-indeks van 1 083,69 c/kg (52 Amerikaanse sent per pond) in die 2002/3-seisoen verwag, wat 41,75 c/kg (2 c/pond) minder is as die vorige maand se skatting. Dit is 24 % hoër as die gemiddelde van die vorige seisoen. Dié prys is gegrond op 'n skatting van 'n verwagte daling van 10 % in wêreldproduksie hierdie seisoen, 'n daling van 12 % in wêreldvoorraad en 'n toename van 2 % in verbruik. Die ICAC verwag dat produksie in 14 van die wêreld se 15 grootste katoenproduserende lande sal afneem. Vir die seisoen van 2003/4 word dus verwag dat die gemiddelde Cotlook A-indeks tot R1 125,37 c/kg (54 c/pond) sal styg. Dit is 83,36 c/kg (3 c/pond) minder as die vorige maand se skatting. Die komitee berig dat katoenaanplantings in die Suidelike Halfrond goed vorder, maar ondanks die goeie pryse van 35 % hoër as met planttyd verlede jaar, het droogte en die meer aantreklike opbrengste van mededingende somergewasse aanplantings ingekort. Australiese boere sal na verwagting 42 % minder katoen plant en boere in Brasilië 4 % minder. Hoër opbrengste in Brasilië behoort egter te sorg vir 'n hoër produksie. Boere in Tanzanië sal waarskynlik 2 % meer katoen as verlede jaar plant, Zimbabwe 10 % meer en boere in Paraguay 95 % meer. Katoenaanplantings in die Suidelike Halfrond sal in totaal na verwagting 2,5 % minder wees en produksie 12 % minder. Wat Suider-Afrika betref, dui die finale oesskatting vir 2001/2 op 'n totale katoenoes van 104 799 bale veselkatoen, wat 42 % minder is as die vorige oes. Katoen SA skryf dié drastiese afname daaraan toe dat 32 % minder katoen as in die vorige seisoen geplant is. Suid-Afrika se finale oes sal waarskynlik 90 274 bale veselkatoen beloop, terwyl die res van die oes uit buurlande sal kom. 20 Desember 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot