AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9010
60,00
CORN
07 Okt
-
4816
-2,00
SOYA
07 Okt
-
8800
40,00
SUNS
07 Okt
-
10403
156,00
WEAT
07 Okt
-
7205
-5,00
WMAZ
07 Okt
-
5078
18,00
YMAZ
07 Okt
-
4645
-15,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Steun ná veldbrande in Griekwaland-Oos

Na die veldbrande in Griekwaland-Oos is boere met skenkings oorval, en die aansoek om nasionale rampgebied vorder fluks.

Nadat weghol-veldbrande verlede maand Griekwaland-Oos in puin gelê het, begin boere daar weer moed skep. Volgens me. Margi Fleming, openbare sakebestuurder van die Mount Curry Boerevereniging, is die ondersteuning wat die boere in die omgewing ontvang het, oorweldigend. “Van regoor die land het boeregemeenskappe ons bygestaan met geldelike skenkings, weiding en voerskenkings. Die omsien na mekaar is verseker deel van die hele land se boeregemeenskappe se DNS. Boonop het KZN se departement van landbou ook baie vinnig gereageer met ramphulp in die vorm van voer en rantsoene,” verduidelik Fleming.

Versekeringsmaatskappye het ook nie die boere in die duister gelaat nie, meen Fleming. “Die uitbetalings vir versekerde oeste en diere wat in die brand vernietig is, is uiteraard minder as wat die oes in werklikheid sou werd wees, maar die boodskap wat ek van meeste boere ontvang het, was positief in die opsig.”

Die aansoek om Griekwaland-Oos as ’n nasionale rampgebied te verklaar vorder ook fluks. “Tans is die proses so te sê op provinsiale vlak afgehandel. Daar is slegs ’n laaste ronde papierwerk wat ingevul moet word. Ons hoop om spoedig uit die huidige boekjaar se begroting rampshulp van die Regering te ontvang. Indien die begroting egter nie voldoende is nie, sal daar gewag moet word tot Oktober vir die gewysigde begroting. Indien dít nie voldoende is nie, sal ons moet wag vir tot die 2014/2015-boekjaar vir ramphulp. Ons is nietemin dankbaar vir die oorvloed van bystand, vanuit alle oorde, wat reeds hier aangekom het,” sê sy.

Die finale beraming van skade is nog nie afgehandel nie, maar volgens Fleming strek dit ver oor R50 miljoen. Die tragedie het boere ’n enorme skrik op die lyf gejaag en “nog nooit vantevore is daar soveel brandpaaie in so ’n kort tydjie hier gemaak nie,” vertel Fleming.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-0.0%
Rand - Pond
20.17
-0.4%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,713.73
+0.1%
Silwer
20.79
+0.6%
Palladium
2,264.50
+0.1%
Platinum
934.00
+0.9%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,198
-0.4%
Alle aandele
65,573
-0.4%
Hulpbronne 10
63,523
+0.4%
Industriële 25
79,396
-0.8%
Finansiële 15
13,959
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot