AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9438
0,00
CORN
27 Sep
-
4808
0,00
SOYA
27 Sep
-
9245
0,00
SUNS
27 Sep
-
9867
0,00
WEAT
27 Sep
-
7006
0,00
WMAZ
27 Sep
-
4802
0,00
YMAZ
27 Sep
-
4710
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Stilswye oor 'grondbekruiping' wek kommer

Die "grondbekruiping'' in KwaZulu-Natal en die feit dat die Regering daaroor swyg, beteken dat hy eintlik wél daardeur iets wil sê. Dit sal baie vir die landbou en die ekonomie beteken as pres. Thabo Mbeki versekerings aan die landbou gee dat dit nie die begin van 'n tweede Zimbabwe is nie.

Mnr. Japie Grobler, voorsitter van Agri SA, het op dié organisasie se kongres in Somerset-Wes gesê dit is nie net Suid-Afrikaanse boere wat van pres. Mbeki vra om ondubbelisinnnig oor die toestand in Zimbabwe standpunt in te neem nie, maar die oorgrote deel van die plaaslike en internasionale sakegemeenskap en die publiek.

Hy het gesê hy is teleurgesteld dat pres. Thabo Mbeki vanweë ander verpligtinge nie die kongres kon toespreek nie en het die Departement van Landbou vir sy gebrek aan kommunikasie gekritiseer.

Mnr. Grobler het die Regering verder oor die vingers getik deur te sê Suid-Afrikaners nie 'n probleem met gesindhede of beleid nie, maar wel met die bestuur en die implementering van beleid. Agri SA het gehoop pres. Mbeki kon op die kongres meer duidelikheid hieroor gee.

"Hy het die geleentheid gehad. Ons sal hom egter nog geleenthede gee, want ons het meer klinkklare en uitgesproke toeligting oor die pad vorentoe nodig,'' het hy gesê.

Mnr. Grobler het gesê hoewel daar dikwels goed met me. Thoko Didiza, Minister van Landbou en Grondsake, saamgewerk word, kan daar beslis op uitvoerende vlak van die departement meer gedoen word om toeganklikheid te verbeter en klante oor die hantering van sake in te lig.

Agri SA word dikwels eers laat by gesprekke betrek of geraadpleeg en dit kan deur beter beplanning vermy word. Mnr. Grobler het verwys na die nuwe Landbankwetgewing waar daar met beginselsake en tegniese probleme gestoei word.

Hy het gesê daar is 'n traagheid om met Agri SA tot 'n vergelyk te kom oor ernstige probleme met die verblyfregwet en die huurarbeiderwet. 'n Opdrag om met die Departement van Grondsake tot 'n ooreenkoms oor 'n visie vir grondherverdeling te kom, het in die loop van die jaar ook niks gevorder nie.

18 Oktober 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
+0.4%
Rand - Pond
19.38
-0.3%
Rand - Euro
17.35
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,631.89
+0.6%
Silwer
18.54
+1.0%
Palladium
2,053.00
+0.5%
Platinum
856.00
+0.4%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,290
0.0%
Alle aandele
63,626
0.0%
Hulpbronne 10
56,215
0.0%
Industriële 25
79,529
0.0%
Finansiële 15
13,982
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot