AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Stoettelers is kompas vir ander boere

Stoettelers moet drie doelwitte hê sodat kommersiële boere meer geld kan maak, aldus dr. Michael Bradfield.

’n Stoettler is vir bykans 90% van ’n kommersiële produsent se sukses verantwoordelik en moet dus net goeie bulle aan hom verkoop.

Dr. Michael Bradfield, hoof van Breedplan Suid-Afrika, het op die Brahman-wêreldkongres op Parys gesê ’n stoetteler verkoop eintlik vleis wanneer hy ’n stoetbul verkoop.

Stoettelers moet drie doelwitte hê sodat kommersiële produsente meer geld kan maak. Elke teler moet weeg en meet sodat die kommersiële boere wat bulle by hom koop, ook daarby kan baat vind en meer geld maak.

Bul se genetiese invloed
’n Stoetteler is vir ’n kommersiële produsent se sukses verantwoordelik, want ’n bul se genetiese invloed op sy vroulike nageslag beloop 50% in die eerste geslag, 75% in die tweede geslag en 87,5% in die derde geslag.

Die gehalte van die vleis wat die beesboer verkoop, bepaal ook sy sukses. Hoe groter die persentasie bemarkbare vleis per karkas, hoe groter is sy inkomste. ’n Styging van net 1% tot 2% maak ’n groot verskil. Namibiese boere is baie ernstig daaroor en doen skandering om die vleis se gehalte te bepaal.

Hy het gesê die hoenderbedryf se prestasie in groei is ’n toonbeeld van wat vermag kan word. In 1925 het die gemiddelde braaihoender op 16 weke 1 kg geweeg en die voeromsettingsverhouding (VOV) was 4,7.

Teen 2005 het dit reeds tot 2,4 kg op ses weke teen ’n VOV van 1,7 verbeter. “Dít is wat ’n mens genetiese vordering noem,” het hy gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot