AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Stop benoude spronge en produseer met dissipline

Aartappelboere moet in die toekoms alliansies met ander boere en groepe vorm en gedissiplineerd produseer - nie met benoude spronge nie, het mnr. Pine Pienaar, landbou-ekonoom van Absa, op 'n aartappel-inligtingsdag op Dendron gesê.

Aartappelboere moet in die toekoms alliansies met ander boere en groepe vorm en gedissiplineerd produseer -- nie met benoude spronge nie, het mnr. Pine Pienaar, landbou-ekonoom van Absa, op 'n aartappel-inligtingsdag op Dendron gesê.

Hulle moet eerder opbrengs per hektaar verhoog en nie die oppervlakte onder aartappels nie. "Dan sal die wins styg. Produseer produkte wat die markte en verbruikers wil hê."

Volgens hom moet geldsake goed bestuur word. 'n Boer moet vooraf besluit hoeveel wins hy wil maak en dan daarvolgens beplan. Hy moet sy gelykbreekpunt bepaal, kontrakte aangaan om aartappels te verkoop en kortings beding. "Bou reserwefondse in goeie jare op vir swaar jare wat voorlê, want die droogtes wat met die El Niño-klimaatverskynsels gepaard gaan, is na Suid-Afrika op pad. Probeer om nie ander bedryfsvertakkings te subsidieer nie."

Mnr. Pienaar het gesê boere moet net op die beste grond plant en water ten beste benut, verkieslik met skedulering. Boere moet aandag aan presisieboerdery en grondbewaring gee en hul boerderyvertakkings uitbrei om risiko's te verminder. Hulle moet egter binne hul bestuursvermoë bly, anders word die werk meer as wat hulle kan behartig, is sy raad.

Bemarking verg heelwat aandag en moet gekoördineerd plaasvind. Elke boer moet op die hoogte van vraag en aanbod wees. In die noorde is daar ruimte om die verbruik van aartappels te verhoog. Die land se gemiddelde jaarlikse verbruik is drie sakkies van 10 kg elk per persoon. In die Wes-Kaap eet die mense gemiddeld 6,2 sakkies aartappels per jaar, maar in die noorde net 1,2 sakkies.

30 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot