AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

'Stop verhogings oor Eskom-wins'

Eskom se reuse-wins van R12,6 miljard behoort tot ’n moratorium op tariefverhogings te lei, sê die TLU SA.

Eskom behoort gelukgewens te word met die feit dat hy in die laaste ses maande tot September vanjaar dit kon regkry om ten spyte van minder aanvraag in elektrisiteit (nogal deur die wintermaande) dit kon regkry om ’n wins van R12,6 miljard te toon, sê die TLU SA.

“Eskom het skynbaar voorsiening gemaak vir ’n daling in die vraag na elektrisiteit en daardie daling was inderdaad meer as wat verwag is. Nietemin maak Eskom voorsiening vir ’n toekomstige styging na die vraag na elektrisiteit en voer dit as rede aan vir die aangevraagde tariefstygings oor die volgende vyf jaar, sê die TLU SA in ’n nuusverklaring.

Stygings lei tot minder verbruik
Dit wil dus voorkom of verbruikers inderdaad gehoor gee aan Eskom se versoek om elektrisiteit te bespaar. Bowendien is die stygings van die laaste paar jaar genoeg rede vir enige verbruiker om verdere besparings in werking te stel.

Gevolglik kan aanvaar word dat Eskom se voorsiening vir die volgende vyf jaar nie realisties is nie, wat beteken dat geen verdere verhogings nodig is nie.

“In die lig van sy winsgewendheid en moontlik verkeerde aannames en berekeninge, doen die TLU SA ’n beroep op Eskom en op Nersa om nie enige verdere tariefverhogings in werking te stel nie en dat ’n moratorium op enige verhogings geplaas sal word vir die volgende drie jaar. Boere gaan reeds ernstig gebuk onder hoë insetkoste en lae produkpryse, en verligting op die elektrisiteitsrekenings kan net hulle druk help verminder en bydra tot volgehoue voedselsekerheid.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.78
-0.1%
Rand - Pond
20.04
+0.5%
Rand - Euro
17.57
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,716.73
+0.0%
Silwer
20.63
-0.1%
Palladium
2,303.50
+2.0%
Platinum
928.00
+0.6%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,611
+0.7%
Alle aandele
66,022
+0.6%
Hulpbronne 10
63,166
-0.8%
Industriële 25
80,378
+1.4%
Finansiële 15
14,092
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot