AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Storm oor teeplase in Oos-Kaap

Twee teeplantasies in die Oos-Kaap is glo in 'n haglike toestand, sê die DA. Nee, sê die provinsiale LUR vir landbou.

'n Woordestryd heers tussen mnr. Athol Trollip, leier van die DA in die Oos-Kaap en mnr. Mlibo Qoboshiyane, LUR vir landelike ontwikkeling en landelike hervorming in die provinsie, nadat die DA sy bevindinge bekend gemaak het van ’n besoek aan die Magwa- en Majola-teeplantasies in die voormalige Transkei.

Trollip, wat deur ander DA-leiers vergesel was, het na afloop van die besoek gesê hulle was geskok om te sien dat geen tee nog sedert die aanvang van die seisoen in September geoes is nie – ondanks ’n herkapitalisasieplan van R200 miljoen.

“Ons het oorgroeide plantasies wat nie bemes is nie, teëgekom. Dit is veral by Magwa wat toestande haglik is.

"Op al twee die landgoedere het die bestuur en werkers gesê dat hulle vir maande geen vergoeding ontvang het nie en laas net voor die verkiesing betaal was vir werk. Die maand se salaris wat hulle wel in Desember ontvang het, klink toegeeflik maar is eintlik ’n klap in die gesig van mense wat wil werk om ’n bestaan te voer.”

Trollip het die teeplantasies as ’n nasionale bate bestempel wat baie strategies geleë is om broodnodige werksgeleenthede aan armes in afgeleë gemeenskappe te verskaf.

In sy reaksie het die kantoor van Qoboshiyane die DA van die verspreiding van vals inligting beskuldig. “In Januarie vanjaar is R3,1 miljoen aan die plantasies oorbetaal vir salarisse en R264 896 aan SARS om die belasting skuld te delg wat gelei het tot die bevriesing van die teeplantasies se bankrekening.”

Volgens die skrywe het al die rolspelers ingestem om hulle gewig agter ’n reddingsplan vir die plantasies te gooi. “As regering is ons fokus om aandag aan die bestuurs- ’n administratiewe probleme daar te skenk en te verseker dat tot volle produksie (ook in die werkers se belang) oorgegaan kan word."

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot