AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Strategie om geleenthede vir landbou in Afrika te ontsluit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Van links is eerw. Michael Twum-Dwarko van Ghana, me. Selma  Nghinamundova van Namibië, mnr. Ivan Meyer, mnr. Sebastião e Carvalho Neto van Angola en me. Esther Tonderai Mudambo van Zimbabwe. Foto: Verskaf
Van links is eerw. Michael Twum-Dwarko van Ghana, me. Selma Nghinamundova van Namibië, mnr. Ivan Meyer, mnr. Sebastião e Carvalho Neto van Angola en me. Esther Tonderai Mudambo van Zimbabwe. Foto: Verskaf
Die Wes-Kaapse departement van landbou het verlede week sy landboustrategie vir Afrika, wat veral op ekonomiese ontwikkeling, werkskepping en voedselsekerheid toegespits is, bekend gestel.

Dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse minister van landbou, sê Afrika is die derde grootste mark vir landbouprodukte uit die Wes-Kaap. Landbouprodukte ter waarde van R4,3 miljard is verlede jaar na ander lande op die vasteland uitgevoer. Altesaam 41% van Afrika se landbou-invoer kom van Suid-Afrika af.

“Die onstuimigheid in die wêreld en die impak van die oorlog in Oekraïne maak Afrika die volgende middelpunt vir groei, handel en belegging in die landbou. Die Afrika-vryhandelsooreenkoms skep wedersyds voordelige geleenthede om armoede, honger en voedselonsekerheid hok te slaan.”

Mnr. Sebastião De Carvalho Neto, konsulgeneraal van Angola, het tydens die bekendstelling op Elsenburg by Stellenbosch gesê dat die landbou die basis vir ekonomiese ontwikkeling en die bekamping van armoede en hongerte vorm. “Angola se regering sien daarna uit om sy ekonomie te diversifiseer deur sterker op die landbou te konsentreer. Ons sal veral kyk na produksiekapasiteit, innovasie en tegnologie, asook markgeleenthede.”

Hy het bygevoeg dat die strategie ook die nodige platform skep vir die versterking van bilaterale ooreenkomste en die ontwikkeling van ’n toegespitste verhouding met die Wes-Kaapse regering, die Wes-Kaapse ontwikkelingsagentskap (Wesgro) en die departement van landbou.

Me. Siobhan Thompson, uitvoerende hoof van die bedryfsliggaam Wines of South Africa (Wosa), het gesê dat dié strategie ’n gunstige impak op die plaaslike wynbedryf sal hê. Suid-Afrika het in 2020 sowat 15,5 miljoen liter en verlede jaar 23,4 miljoen liter wyn na ander Afrikalande uitgevoer. Van 2020 tot 2021 het uitvoervolumes na byvoorbeeld Nigerië toegeneem van 1,9 miljoen liter tot 6,6 miljoen liter, terwyl uitvoervolumes na Kenia van 3,5 miljoen liter tot 4,8 miljoen liter toegeneem het. Uitvoervolumes na Tanzanië het van 2,2 miljoen tot 3,4 miljoen toegeneem.

Mnr. Jannie Strydom, uitvoerende hoof van Agri Wes-Kaap, het gesê die regering kan ’n belangrike rol in die opknapping van swak infrastruktuur, die oplos van logistieke probleme en die bedinging van handelsooreenkomste speel. “Die regering moet die verantwoordelikheid neem om ’n omgewing te skep waarin die private sektor besigheid kan doen.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-0.9%
Rand - Pond
20.04
+0.5%
Rand - Euro
17.58
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,712.18
-0.3%
Silwer
20.60
-0.2%
Palladium
2,273.90
+0.7%
Platinum
926.00
+0.4%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Op soek na my "one and only"
Ek is Afrikaans maar gaan die volgende in Engels skryf. Hi. I'm Johan. I'm successful, love my job and content with life. Love music, food and love the beach. and my...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot