AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Streekmark ontpop in super plaasstal

’n Nuwe mark vir varsprodukte het vinnig in superplaas-stal verander, met sowat 3 800 kopers.

Die Mooketsi-varsproduktemark wat pas amptelik op dié dorpie in Limpopo geopen is, het as ’n plaasstalletjie van die tamatiereus ZZ2 begin, vertel prof. Erik Holm, ’n direksielid van die ZZ2-boerdery.

Dit het gou ’n superplaasstal geword met bakkiesmouse uit Botswana, Mosambiek en Zimbabwe wat daar kom koop het.

“Kort voor lank was daar 300 tot 400 smouse wat elke dag tamaties kom koop het,” vertel Holm.

Goeie pryse, besparings op brandstof en korter afstande het vir hierdie informele handelaars die deurslag gegee. Vir ZZ2 was die besparing op verpakking en vervoer na munisipale marke in Johannesburg en Pretoria ’n groot bonus. “Dit was ’n wen-wen-situasie, en ons het besluit om ander boere te nooi om ook hul produkte hier te kom verkoop.”

Kort voor lank moes die boerdery een van sy pakhuise prysgee om plek te maak vir die plaasstal wat besig was om uit sy nate te bars. Die hulp van RSA Markagente is ingeroep om ’n volwaardige varsproduktemarkvloer op die been te bring.

Met ’n verskeidenheid produkte wat nou al uie, knoffel, pampoene, skorsies, aartappels, groenbone, soetrissies, tamaties, piesangs en selfs appels en pere uit die Wes-Kaap, asook beet en wortels uit die Noord-Kaap insluit, beweeg daar nou daagliks 700 tot 800 smouse deur die mark. Opkomende boere lewer ook hul produkte daar. Die mark se totale kliëntebasis bestaan uit sowat 3 800 kopers, sê mnr. Rudi Venter, markbestuurder.

Holm sê ZZ2 verkoop nou ook sy eerstegraadse tamaties op hierdie mark. Hy skryf die mark se sukses aan twee faktore toe. Afgesien van ’n besparing op reiskoste, het die demografie van die platteland die afgelope 20 jaar verander. Baie mense wat uit bestaansboerdery ’n lewe gemaak het, werk deesdae op myne. Hulle produseer dus nie meer hul eie kos nie, maar het geld om kos van goeie gehalte te koop.

Hy sê dié mark word só goed ondersteun dat ZZ2 nou al soortgelyke projekte in Polokwane, asook op Musina en Roedtan het. Van hulle is nog in die plaasstal- stadium, maar Holm glo die toekoms lê in sulke marke. “Ons verkoop sowat 10% van ons totale produksie op hierdie markte.”

Mnr. Jaco Oosthuizen, besturende direkteur van RSA Markagente, het tydens die opening van die mark gesê: “Ek glo hierdie model kan suksesvol op enige plek in Suid-Afrika en die res van Afrika geïmplementeer word.”

Die Mooketsi-mark word gesamentlik deur FGX, ZZ2 en die RSA Groep besit.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is n introvert, baie lief v die natuur
Rustige liefde volle mens wat n maat soek wat lief kan he en na mekaar kan luister, en net die lewe geniet
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot