AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Streng keuring vir Agri Kongo

Enige boere wat aansoek doen om na die Kongo te gaan, sal ’n streng keuring ondergaan, sê Agri SA.

Ná aanleiding van onlangse gebeure en ondersoeke na lede van Agri Kongo, sal enige boere wat lede van die organisasie wil word en hulle bedrywighede na dié land wil verskuif of daarheen uitbrei, aan streng keuring blootgestel word.

Die organisasie het onlangs aangekondig dat drie lede geskors is hangende dissiplinêre verhore.

Die drie skorsings hou verband met insidente wat oortredings teenoor die plaaslike gemeenskap van ’n informele nedersetting insluit. Luidens ’n verklaring sê die organisasie volgens hulle ooreenkoms met die land se regering sal hulle lede die hoogste standaarde van etiese optrede aan die dag lê, en die plaaslike gemeenskap ophef, en weens dié voorneme het die skorsings plaasgevind.

“Ons wil graag alle rolspelers vir seker dat die projek in ooreenstemming met die verpligtinge bestuur sal word en dat net geakrediteerde, vaardige boere met integriteit toegelaat sal word om deel te neem,” aldus die verklaring.

Verhore vinnig gehou
Mnr. Dirk Hanekom, voorsitter van die Afrika-komitee, sê die betrokke verhore sal binnekort plaasvind want hulle wil die kwessie voor die einde van die maand afhandel. Hy sê alle boere wat na die Kongo wil gaan, sal aan rekordklaring moet voldoen, wat onder meer moontlike kriminele rekords en rekords aangaande hulle boerderye bekend sal maak.

“Die boer sal doeltreffend moet kan boer, goed met die mense van Afrika oor die weg kom, sy onderneming goed moet kan bestuur en integriteit aan die dag lê,” vertel Hanekom. Hy sê die boer sal ook totaal op die hoogte moet wees met Agri SA se huisreëls en grondwet. “Ons beplan ook induksie opleiding vir die boer en sy gesin wat tydens die keuring sal plaasvind.”

’n Algemene raadsvergadering vind volgende week plaas, en ’n mandaat vir die keuringsvoorwaardes sal dan voorgelê word vir goedkeuring. Intussen sal die dissiplinêre verhore binne die wette van die Republiek van die Kongo en Suid-Afrika plaasvind. Die organisasie sal meer inligting oor die voorvalle bekend maak ná die verhore afgehandel is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
+0.8%
Rand - Pond
19.32
+0.1%
Rand - Euro
17.25
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,634.92
+0.8%
Silwer
18.64
+1.5%
Palladium
2,094.50
+2.5%
Platinum
859.00
+0.7%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,691
+0.7%
Alle aandele
64,114
+0.8%
Hulpbronne 10
56,959
+1.3%
Industriële 25
79,535
+0.0%
Finansiële 15
14,215
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot