AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Stronke straks gebruik vir hitte-energie

Mielieboere kan van aanstaande jaar geld uit hul mieliestronke maak. Die maatskappy Renewable Fuel Technologies is in Suid-Afrika gestig om mieliestronke te verwerk vir die opwekking van hitte-energie regoor die wêreld.

Volgens mnr. Andrew Fletcher van Graan Suid-Afrika is 'n mark in Europa gevestig vir die uitvoer van die mieliestronke in tabletvorm. Dié mark kan van aanstaande jaar benut word. 'n Aantal nywerheidsaanlegte in Suid-Afrika stel daarin belang om dié produk te gebruik. 'n Fabriek sal voor Mei volgende jaar in Suid-Afrika opgerig word om die stronke te verwerk sodat dit vir die opwekking van hitte-energie gebruik kan word. Tans is nog nie besluit waar só 'n fabriek opgerig gaan word nie, maar dit sal sentraal wees en plekke wat oorweeg word, is Welkom, Kroonstad, Klerksdorp en Harrismith. 'n Minimum van 20 000 ton stronke kan moontlik al van die volgende mielie-oes nodig wees om die fabriek in Mei in produksie te plaas. Mnr. Fletcher sê die welslae van die projek hang af van die beskikbaarheid van genoeg mieliestronke. Stronke maak sowat 10 % uit van die gewig van die mielie-oes. Volgens hom sal boere R300 per ton vir die stronke kry as hulle dit by die fabriek aflewer of R200 per ton as dit op 'n sentrale punt in 'n distrik afgehaal moet word. Stronke word vir dié doel oor die hele wêreld, selfs in Thailand, gekoop om vir die opwekking van hitte-energie verwerk te word. In Thailand lewer 30 000 boere 120 000 ton stronke per jaar hiervoor. Mnr. Fletcher het gesê boere wat 'n kontrak vir die lewering van stronke aan die fabriek wil aangaan, kan hom bel op sy selfoon by 082 857 2265 of tel. 056 515 2145 of 'n e-pos stuur aan andrew@mielies.co.za 15 November 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot